Matatane Camp In Babanango Game Reserve
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R34, D139 Eshowe, Mbuzikazi, 3850, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Matatane Camp bied 'n bosveld-ervaring in Afrika se wildernis. Hierdie verblyf strek oor 130 hektaar en die kamp is malariavry, omhein en gaste kan wild sonder enige risiko's aanskou.
Gaste kan 'n verskeidenheid aktiwiteite soos staproetes, hindernisbane en Zipline-toere met 'n verskeidenheid platforms geniet terwyl hulle die uitsig oor die Wit Umfolozirivier en die wild soos sebras, wildebeeste, impalas, koedoes en voëls inneem.
Verblyf is in standaardkamers, gesinskamers en permatente beskikbaar. Die lodge bied 'n tentekamp met tent-chalets wat elkeen slaapplek vir 2 of 3 gaste het. Elke eenheid het beddegoed, 'n waaier, lessenaar, 'n stoel en tee- en koffiemakgeriewe.
Gemeenskaplike geriewe sluit 'n volledige kombuis, sitarea met 'n TV, 'n boma met braaigeriewe en 2 swembaddens in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Babanango Game
Reserve
Eiendomme 4
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Langs die R34, D139 Eshowe, Mbuzikazi, 3850, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Matatane Camp In Babanango Game Reserve het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R34, D139 Eshowe, Mbuzikazi, 3850, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang