Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Idyllic Rose Thatch Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wanstead Place 5, Merrivale Heights, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Idyllic Rose Thatch Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat in 'n veilige kompleks aan die begin van die Midlands Meander in Howick geleë is. Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek, maar ook naby baie geriewe en plaaslike besienswaardighede.

Hierdie dubbelverdiepingeenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers met 'n normale plafon. Die hoofslaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die ruim tweede slaapkamer is op die boonste verdieping en het 2 enkelbeddens, sitarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elkeen van die badkamers het verhitte handdoekrelings.

Die oopplan-leefarea is ook op die onderste verdieping en het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met volledige DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die kothuis het 'n pragtige tuin met buitesitplek onder 'n sambreel. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Minikroeg
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Shamila S
Gesin met tieners
5.0
A very warm welcome, pleasure to be there, peaceful, clean and neat, excellent facility. Very pleasant, neat, clean, excellent hospital...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Charmaine F
5.0
Stayed for almost 3 weeks. Had to extend my stay for one more week. The hosts are absolutely wonderful ladies. Friendly and happy to we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Dave V
Gesin met tieners
5.0
Brilliant, peaceful, safe and extremely professional and exceptionally clean. It was a wonderful sleepover. Gill the owner was hands-on...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Santie R
Gesin met tieners
5.0
Heerlik en gerieflik. Pragtig en vriendelike gasvrou.
Des 2023
Jacques N
Gesin met tieners
5.0
Puik gasvryheid, stil en veilige omgewing. Het gereis vir atletiek so ligging is goed en naby snelweg. Omgewing stil, sodat kon werk en my kinders lee...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sue Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Wanstead Place 5, Merrivale Heights, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Idyllic Rose Thatch Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wanstead Place 5, Merrivale Heights, Howick, 3291, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA849eed86234fa88746dba4a0890a0e331c029627aa9d3a4a371d8ef9399d44337dcb05a8d8fdf19591c7dff4738149690b0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 5 Wanstead Place Merrivale Heights 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.53103082992 30.248996626389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang