Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matisses Apartments

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Matisses Apartments
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Corniel N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corniel N

Wonderlike mense en 'n pragtige plek. Ek beveel dit hoogs aan!

Lize & Francois is die beste. Hulle het ons so tuis laat voel gedurende ons 6 nag verblyf. Die woonstelle was netjies, modern en ruim. Naby Menlo skool waar ons was vir 'n netbaltoernooi. Hulle het regtig uit hulle pad gegaan en ons sal vir seker weer daar gaan bly. Pragtige tuin en baie veilig! Ons kon selfs gebraai het.

Dina V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina V

Alles wat ons nodig gehad het was daar vir selfsorg.

Lize en Francois is ongelooflik gasvry en ons het heerlik gebly.

Line G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Line G

Netjies, skoon en vriendelike diens.

Baie dankie, Lize, vir die vriendelike ontvangs. Die plekkie is pragtig, netjies en skoon. Dit is mooi en lekker ingerig vir alles wat ons kon benodig. Sal weer in die toekoms daar tuisgaan.

Sarie G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie G

Absoluut fantasties!

Ek was in die Life Groenkloof-hospitaal vir 'n operasie en het daarna aangesterk by Matisses-gastehuis. Ek is so dankbaar vir Lize en Francois, hulle was so goed vir my en my ma! Dis super naby aan die hospitaal en die Brooklyn Mall, die akkommodasie is fantasties. Beautiful, rustig en veillig. Regtig 'n amazing plek met stunning mense. 10/10!

Sanet V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet V

Gasvrye en vriendelike diens. Alles in die kamer wat jy mag benodig, netjies en skoon.

Ek was vir 'n sporttoer saam met my dogter. Ons was baie vriendelik ontvang en sal Mattisses aanbeveel vir enige reisiger wat akkommodasie benodig.

Mariette J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette J

Ongelooflike vriendelike en aangename mense en is vir seker goeie waarde vir jou geld.

Dis ’n pragtige plek om te bly. Naby genoeg aan winkelsentrums en restaurante. Baie goeie waarde vir geld. Het dit vreeslik geniet om daar te bly. Sal in die toekoms weer daar oorbly. Baie aangename en vriendelike diens.

Maritza S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza S

Gasvryheid, netheid en behulpsaamheid was tops!

François en Lize was 'n wonderlike gasheer en -vrou. Die plekkie was sentraal geleë, maklik om te kry en die pad was baie stil, so dit was maklik om in en uit die erf te kom.

Matisses Apartments se terugvoer

Dankie liewe Maritza! Julle was die beste gaste ooit!

Matisses Apartments
Heinrich L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich L

Everything was great from the start. Highly recommend Matisse's!

See stars.

Elmarie K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

Pragtige rustige verblyf.

Matisse's is 'n pragtige plekkie om te bly. Die meubels, ou yskas, tot die skilderye en tuin bring die professionaliteit van die huis na vore. Ek sou nogal gehou het van meer beskuit. Ons het 4 stukkies beskuit gehad die een aand en die volgende aand, na 'n lang dag, toe is die houertjie leeg. Die eerste aand het ons ook nie melk gehad nie, maar gelukkig het, dink dit is Martha, vreeslik jammer gesê en vir ons melk geneem. Net jammer ons kon nie langer of deur die dag die plek geniet nie, maar dalk 'n volgende keer.

Matisses Apartments se terugvoer

Dankie Elamarie vir die mooi terugvoering
Jammer oor die melk. So bly jy noem die beskuit want nou weet ek iemand geniet dit en sal verseker sorg dat die houertjie daagliks gevul word.

Vriendelike Groete

Lize en Francois

Matisses Apartments
Leandri K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandri K

Luuks en goed ingerig.

Sal weer van die verblyf gebruik maak.

Karel J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karel J

Netjies, still en gerieflike verbyf.

Ons het gebruik gemaak van die selfsorg-eenheid en alles het 100% gewerk. Baie netjies en skoon.

Matisses Apartments se terugvoer

Dankie Natasha

Vriendelike Groete

Lize & Francois

Matisses Apartments
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rigellaan-noord 13, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0824e1520c98cbf1b19008f4bd2de7e181fc4b347ae3d23c44a5acbf4fd2c0122edd376520b345824d109c07e32db1d8e534?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 13 Rigel Avenue North Waterkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.781540702257 28.229514131283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang