Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matisses Apartments

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rigellaan-noord 13, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Matisses Apartments is in Waterkloof, 'n rustige buurt in Pretoria, geleë. Dit is naby verskeie winkelsentrums soos die Brooklyn Mall, Menlyn, Virgin Active, Groenkloof Life Hospitaal en verskeie restaurante. Dit is ideaal vir langtermynverblyf.

Verblyf beskik oor 4 selfsorg-eenhede wat na bekende kunstenaars vernoem is, naamlik Matisse, Toulouse, Pissarro, en Vincent Van Gogh. Elke eenheid is met aandag aan detail versier. Geriewe sluit 'n kombuisie, yskassie, stoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV en WiFi in.

Al die eenhede het hul eie ingange en lei na 'n tuin of 'n swembad. Skoonmaak- en wasgoedgeriewe is beskikbaar op versoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Corniel N
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike mense en 'n pragtige plek. Ek beveel dit hoogs aan! Lize & Francois is die beste. Hulle het ons so tuis laat voel gedurende ons 6 nag verbl...
Sien meer
Mrt 2024
Dina V
5.0
Alles wat ons nodig gehad het was daar vir selfsorg. Lize en Francois is ongelooflik gasvry en ons het heerlik gebly.
Mrt 2024
Line G
5.0
Netjies, skoon en vriendelike diens. Baie dankie, Lize, vir die vriendelike ontvangs. Die plekkie is pragtig, netjies en skoon. Dit is mooi en lekker ...
Sien meer
Mei 2023
Sarie G
5.0
Absoluut fantasties! Ek was in die Life Groenkloof-hospitaal vir 'n operasie en het daarna aangesterk by Matisses-gastehuis. Ek is so dankbaar vir Liz...
Sien meer
Jan 2023
Sanet V
Gesin met tieners
4.2
Gasvrye en vriendelike diens. Alles in die kamer wat jy mag benodig, netjies en skoon. Ek was vir 'n sporttoer saam met my dogter. Ons was baie vriend...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Rigellaan-noord 13, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Matisses Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rigellaan-noord 13, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0824e1520c98cbf1b19008f4bd2de7e181fc4b347ae3d23c44a5acbf4fd2c0122edd376520b345824d109c07e32db1d8e534?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 13 Rigel Avenue North Waterkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.781540702257 28.229514131283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang