Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matjiesvlei Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Sean G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Our stay was really very nice. We enjoyed the cottage and the area. Recommended. Our stay was really very nice. We enjoyed the cottage and the area. We would recommend it to anyone seeking a peaceful weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Matjiesvlei Cottages
Thank you very much for your review, Sean. We are glad you enjoyed your time so much and hope to have you again soon.

Santa R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Vanaf die bespreking en die inligting wat deurgekom het was alles net perfek. Dit was só lekker, mooi en perfek! Dit is so netjies en skoon, alles werk en hulle maak voorsiening vir beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russell K
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Spectacular. Breathtaking Karoo mountain scenery. Absolutely clean, well-equipped cottage, even with a bocce court. Great walking and cycling region with a picnic site on the river. Perfect sunflower views in the valley. Excellent braai facilities inside and outside. Will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Breathtaking weekend. Absolutely amazing weekend. Can 100% recommend! Such a beautiful farm and accommodation. Safe for kids to roam around and bird life breathtaking! We didn't want to go home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jack
Matjiesvlei Cottages
Thank you very much for the review, Yolandi. We are glad you enjoyed your time so much.

Nj N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Baie lekker. Die verblyf is in 'n baie mooi omgewing in die Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jack
Matjiesvlei Cottages
Matjiesvlei is 'n baie besonderse vallei, ons is bly jy kon dit ervaar.

Pieter C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Wonderful stay with no people in sight. An experience off the grid. Lots of running and cycling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pikkie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Dit was my tweede keer daar en so sal dit nou jaarliks wees. Dit was salig! Die stilte is oorverdowend! Skoon, netjies met 'n lieflike ouwêreldse sjarme. En alles werk!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Pragtige omgewing en jy voel klein in hierdie natuur. Heerlik gerus en area verken. So mooi langs die Komga rivier. Die lugverkoeler was 'n wenner toe die temperatuur so aan 40 grade was. Die inligting oor die geskiedenis van die plaas en foto's was insiggewend.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Justin A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Wonderful! We stayed at Middelplaas and really enjoyed it. The place was neat, clean, and very cosy in the evenings with a fire. Perfect for summer or winter holidays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda N
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Wow! Die plek is baie netjies met alles wat jy kan dink. Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou en sy het vir ons baie vertel van die plaas en wat om alles te doen. Dit is regtig 'n wow plek en ons is so jammer dat ons net 1 nag bespreek het, maar ons sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jack Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 154

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjiesvlei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fcdfe598db5f5e2065cfeb581a42d2a7f41bbcdee0bc0590ed8e4b4b95a15eeb50dfda1a25ce35d06d9d31f843a3a7892b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 060 per nag, vir 2 mense 154 5 1 5 Matjiesvlei Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.447224618173 21.651562669112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang