Matjiesvlei Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jack Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 154
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Sean G - Mrt 2024
Algehele gradering
Our stay was really very nice. We enjoyed the cottage and the area. Recommended.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Thank you very much for your review, Sean. We are glad you enjoyed your time so much and hope to have you again soon.
Santa R - Nov 2023
Algehele gradering
Vanaf die bespreking en die inligting wat deurgekom het was alles net perfek.
Russell K - Okt 2023
Algehele gradering
Spectacular.
Yolandi B - Feb 2024
Algehele gradering
Breathtaking weekend.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Thank you very much for the review, Yolandi. We are glad you enjoyed your time so much.
Nj N - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Matjiesvlei is 'n baie besonderse vallei, ons is bly jy kon dit ervaar.
Pieter C - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderful stay with no people in sight.
Pikkie M - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was my tweede keer daar en so sal dit nou jaarliks wees.
Johan P - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige omgewing en jy voel klein in hierdie natuur.
Justin A - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderful!
Belinda N - Sep 2023
Algehele gradering
Wow!
Jon K - Aug 2023
Algehele gradering
Blissful tranquility.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Good day Jon
Thank you for your beautiful review. We are glad that you enjoyed your stay at Middelplaas cottage and had the opportunity to take in the tranquility of the valley. We Hope to welcome you back real soon.
Dirk K - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Jb P - Jun 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Derick H - Jun 2023
Algehele gradering
Een nag verblyf - op reis.
Andrew T - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderful location.
Eloise D - Mei 2023
Algehele gradering
Very special place!
Joubert N - Apr 2023
Algehele gradering
Volgende keer bly ons vir 'n week! Amazing natuur, veld, mense, verblyf en omgewing.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie, Joubert. Ons is so bly julle het jul tydjie in Matjiesvlei geniet in die mooie omgewing. Ons sien uit om julle gou weer by ons te huisves.
Tina D - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike oornagplekkie tussen JHB en Kaapstad.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Matjiesvlei is besonders - of mens net oornag of vir 'n vakansie kom kuier. Eers as mens hier is besef jy dat een nag te kort is.
Chris V - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige omgewing, goeie en gerieflike akkommodasie.
Wj M - Feb 2023
Algehele gradering
Rustige natuurskoon en ontspanning op sy beste.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is so bly dat julle jul tydjie in Matjiesvlei geniet het. Ons hoop om julle gou weer te akkommodeer.
Tessa J - Feb 2023
Algehele gradering
The perfect getaway from it all.
Orpa H - Jan 2023
Algehele gradering
Ontspannend.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Ons is so bly julle het jul tydjie in Middelplaas geniet en hoop om julle weer spoedig by ons te hê.
Jacques V - Jan 2023
Algehele gradering
Idillies, rustig.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons is bly dat julle jul verblyf geniet het. Matjiesvlei is so 'n besonderse plek.
Wanda V - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie in mooi omgewing.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons is so bly dat julle jul tydjie in Matjiesvlei geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Lauren M - Des 2023
Algehele gradering
Beyond expectations.
Gustav G - Jun 2023
Algehele gradering
As jy nodig het om kop skoon te maak en weg te kom van die gejaag, dan is dit die plek.
Francois O - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker.
Anthony B - Apr 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay and it was something different.
Lees meerMatjiesvlei Cottages se terugvoer
We are glad that you have enjoyed your stay.
The idea behind the circular pit braai is that guests can sit around the fire at night, watching the stars until their coals are ready to braai. Our guests can swim in the river at the picnic site, where there are 2 braai facilities. Middelplaas cottage has a fireplace in the lounge which can be used to braai.
Activities in the valley are hiking, either on the footpaths in the veld or on the gravel road, cycling, fishing, swimming and if you have a canoe you can use that on the river.
Johan V - Nov 2022
Algehele gradering
Skoon, veilig en rustig.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Dit was heerlik om julle as gaste te huisves. Dit is altyd lekker om te weet dat gaste die mooie Matjiesvlei se rustigheid geniet.
Andre En Anita R - Okt 2022
Algehele gradering
Mooi en rustig.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Matjiesvlei kruip in ons almal se harte - bly jul het jul kuier weer spesiaal gevind!
Harry L - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig en stil.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons is so bly dat jul kon saans jul batterye herlaai vir die volgende dag se verkope by jul stalletjie.
Volgende jaar moet jul 'n ekstra nag bly as die fees klaar is, om Matjiesvlei te kan ervaar.
Di T - Jul 2022
Algehele gradering
It couldn't have been better.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
We are so glad that you have enjoyed your stay in Matjiesvlei Cottages.
The valley is so special.
Genevieve G - Jun 2022
Algehele gradering
Paradise with a capital P!
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons kan nie wag dat jul weer so lekker kom ontspan nie.
Ronny / Antoinette K - Mei 2022
Algehele gradering
Stunning and tranquil.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Thank you very much for your review, Ronny. We are glad you enjoyed your time so much and hope to have you again soon.
Natie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Rus vir jou siel. Asemrowend.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons is bly dat julle so lekker gebly het, Natie. Dankie vir die resensie.
Ian M - Aug 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
That is the purpose of a visit to Matjiesvlei - just to relax!
Gerhard K - Jul 2022
Algehele gradering
Die ideale wegbreek bestemming.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons is so bly dat julle jul verblyf geniet het - Matjiesvlei is voorwaar 'n juweel.
Bert T - Mrt 2022
Algehele gradering
Comfortable in a renovated farmhouse with mod cons amongst beautiful views of mountains.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Thank you very much for staying with us Bert. We are glad that you enjoyed your time so much. Thank you for your review. We hope to have you again soon.
Anné V - Apr 2022
Algehele gradering
Absoluut asemrowend.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons is bly julle het die tyd so baie geniet, Anne. Dankie vir die mooi resensie.
Sonette B - Mrt 2022
Algehele gradering
Matjiesvlei is 'n juweel!
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Sonette. Ons is bly julle het so lekker ontspan in die pragtige omgewing. Ons hoop om julle binnekort weer met ons te hê.
Elna D - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike rustigheid, stilte en ongelooflike sterrekyk.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons is bly julle het die tyd so baie geniet Elna en hoop om julle weer spoedig met ons te hê. Dankie vir die resensie.
Bertina B - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker gerus.
Rina B - Jun 2022
Algehele gradering
Groot terleurstelling.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons is jammer dat u nie u tyd by ons geniet het nie. Ons probeer om die omgewing en die huis so ver moontlik vir ons gaste aangenaam en gerieflik te hou. Die Klein-Karoo is 'n area waar dit sommige tye koud is. Ons het voor u verblyf nog geen probleme met die lugversorger ervaar nie. Die ou braai-kaggel van die huis word dikwels deur gaste gebruik. Ons neem egter kennis van u klagtes en skenk aandag aan die kwessies deur u geopper.
Welma G - Okt 2021
Algehele gradering
Juweel tussen die berge
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Baie dankie Welma vir julle resensie. Ons is bly julle het jul verblyf so baie geniet en hoop om julle weer spoedig met ons te hê.
Groete
Jack
Johan S - Okt 2021
Algehele gradering
'n Ware juweel in die Klein Karoo.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons is baie bly julle het jul tyd so baie geniet Johan en kon lekker ontspan. Dankie vir die resensie. Ons hoop om julle weer spoedig met ons te hê.
Benny O - Aug 2021
Algehele gradering
Bitter lekker en beslis in my doel geslaag.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
So bly dat jul jul kuier in Matjiesvlei Cottages in die pragtige Matjiesvlei geniet het.
Hannelize J - Aug 2021
Algehele gradering
Stop op pad terug van die Drakensberge.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Hannelize. Ons is bly julle het die tyd so baie geniet om lekker te ontspan. Ons hoop om julle vinnig weer met ons te kan hê.
Ronel V - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastiese verblyf, uitstekende diens, waarde vir geld.
Lees meerMatjiesvlei Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Ronel. Ons is bly julle het die tyd so baie geniet met al die natuurskoon en rustigheid wat daar is terwyl mens steeds so baie dinge kan doen in die natuur. Ons hoop om julle spoedig weer met ons te hê.
Keith K - Jul 2021
Algehele gradering
Ons verblyf was heerlik ontspannend.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Dag Keith
Ons is bly dat julle die tyd so baie by Matjiesvlei Cottages in die Middelplaas huis geniet het. Dankie vir die pragtige resensie en ons hoop om julle weer met ons te kan he.
Groete
Jack
Dalene V - Jul 2021
Algehele gradering
Pragtige omgewing - Heerlik!
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons is bly julle het jul verblyf so baie geniet Dalene. Dankie vir die resensie. Sien uit om julle 'n volgende keer weer te sien.
Stefna O - Jul 2021
Algehele gradering
Gemaklike plaaskuier
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons is bly dat julle jul verblyfn so baie geniet het Stefna. Dankie vir die resensie. Ons hoop om julle weer binnekort te sien.
Matjiesvlei Cottages
Tersia B - Jul 2021
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie, Tersia. Ons is bly julle het julle verblyf so baie geniet.
Jack,
Matjiesvlei Cottages.
Patrita V - Jul 2021
Algehele gradering
Stille, mooie wegbreek in die berge.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons is bly julle het dit so baie geniet Patritia. Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om julle weer spoedig te hê.
Nico V - Jun 2021
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie in mooi omgewing
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons is bly dat julle dit so baie geniet het. Dankie vir die resensie en ons hoop om julle weer spoedig met ons te kan sien.
Hannelize L - Apr 2021
Algehele gradering
Het al ons verwagtinge oortref.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons is bly dat julle die verblyf so baie geniet het Hannelize en hoop om julle weer met ons te kan hê. Baie dankie vir die mooi resensie.
Arnold D - Mrt 2021
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons is baie bly dat julle dit so geniet het Arnold. Hoop die wegbreek het baie gehelp. Dankie vir die resensie. Ons hoop om julle weer met ons te hê.
Brittney K - Feb 2021
Algehele gradering
A comfortable off-the grid experience
Lees meerMatjiesvlei Cottages se terugvoer
Good day Brittney
Thank you very much for such a nicely written review of your stay and how much you enjoyed staying at Matjiesvlei Cottages. Your description is really exactly how we feel when getting there. Rest, peace and away from everything. We hope to see you very soon again.
Regards
Jack
Nelis S - Jan 2021
Algehele gradering
Pragtig!
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Goeie dag Nelis. Ons is baie bly julle het die tyd so baie geniet. Dankie vir die resensie. Ons hoop om julle weer spoedig met ons te hê.
Groete
Jack
Jody P - Jan 2021
Algehele gradering
Comfortable, peaceful and relaxing.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Good day Jody. We are very glad that you enjoyed it so much and could just relax in the beautiful nature. Thank you very much for the review.
Regards
Jack
Stephanie L - Nov 2021
Algehele gradering
Relaxation at its best.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
We are glad that you have enjoyed your stay at Matjiesvlei Cottages.
The valley is such a special place.
Erika D - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik ontspan en gestap.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons is baie bly julle het die tyd in Middelplaas so baie geniet Erika.
Dankie vir die resensie.
Ons hoop om julle weer spoedig met ons te hê.
Jan V - Okt 2021
Algehele gradering
Juweel aan die voet majestueuse berge.
Lees meerMatjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons is baie bly julle het die verblyf en omgewing so baie geniet en ten volle gerus.
Ons sal aandag skenk aan die lappie en sponsie.
Rona V - Mei 2021
Algehele gradering
Ongelooflike mooi area met huise wat toegerus is met alles wat nodig is. Ideaal om saam met vriende en familie te gaan.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons is bly julle het jul verblyf so baie geniet Rona en kon lekker ontspan. Dankie vir die resensie. Ons hoop om julle spoedig weer met ons te hê.
Mari B - Mrt 2021
Algehele gradering
Die mooiste omgewing.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie, Mari. Ons is bly dat julle die verblyf so geniet het en hoop om julle weer binnekort by ons te hê.
Charl H - Feb 2021
Algehele gradering
Baie baie lekke plek, rustigheid op sy beste, vrede en rus.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons is baie bly julle het die verblyf so baie geniet Charl en lekker ontspan. Dankie vir die resensie.
Chris S - Nov 2021
Algehele gradering
Enjoyed our stay in this comfortable cottage in a beautiful setting.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
We are glad you enjoyed your stay so much and hope to have you again. Thank you for the review.
Regards,
Jack
Roy M - Aug 2021
Algehele gradering
Enjoyable and relaxing.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Glad you have enjoyed your stay in Matjiesvlei Cottages - the valley is so special.
Renate C - Jul 2021
Algehele gradering
Aan die voete van die Swartberge.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons is baie bly julle het die tyd so baie geniet, Renate. Dankie vir die resensie en ons hoop om julle spoedig weer met ons te hê.
Antoinette M - Sep 2021
Algehele gradering
Kinderparadys.
Lees meerMatjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons is so bly dat jul die verblyf in Matjiesvlei geniet het - dit is voorwaar 'n stukkie paradys.
Rozanne W - Jul 2021
Algehele gradering
Netjiese plaashuisie - lekker stilte en rus.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Is bly julle het dit geniet Rozanne. Ons hoop om julle weer met ons te hê.
Groete
Jack
Ansu E - Nov 2021
Algehele gradering
Baie rustig in 'n pragtige omgewing.
Elaine Ann B - Jul 2021
Algehele gradering
Extremely cold, but then again it is winter.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
We are sorry you did not enjoyed your stay in our beautiful valley.
Sam P - Des 2020
Algehele gradering
Lekker uitrus op 'n baie stil en veilige plaas.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Goeie dag Sam,
Baie dankie vir julle resensie. Ons is bly julle het dit so baie geniet en dat dit julle ook so laat ontspan soos ons doen wanneer ons daar kom.
Groete
Jack
Sheila W - Nov 2020
Algehele gradering
Came for two nights to visit wineries and go apricot picking.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Thank you very much for your review Sheila. We are glad you enjoyed it so much and hope to have you again in the future.
Alida D - Nov 2020
Algehele gradering
Onvergeetlike naweek
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Alida.
Ons is bly julle het die tyd so baie geniet.
Groete
Jack
Ilze P - Nov 2020
Algehele gradering
Place to breath and reset.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
We are glad that you enjoyed your time so much Ilze. Thank you for the review and we hope to have you again soon.
Egbert D - Okt 2020
Algehele gradering
Beste ontdekking nog, uitstekende bestemming vir uitrus.
Lees meerMatjiesvlei Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Egbert. Ons is baie bly julle het natuurskoon en kleurvolle area waardeer nes ons doen elke keer wanneer ons self daar kom. Ons hoop om julle vinnig weer met ons te hê en hoopelik daai keer is ons ook daar met vakansie. Groete, Jack.
Andre C - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons is baie bly julle het dit so rustig gevind Andre. Dankie vir die resensie.
Ronelle R - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie Ronelle. Ons is bly dat julle, jul verblyf so baie geniet het.
Groete,
Jack
Matjiesvlei Cottages
Marcel V - Jan 2020
Algehele gradering
Very pleasant in ideal location surrounded by mountains.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Good day Marcel
We are glad you enjoyed your stay with us and found the nature as beautiful as we found it. Thank you for your review and we hope to have you again in the future.
Regards
Matjiesvlei Cottages
Retha V - Des 2020
Algehele gradering
Nostalgie
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons is baie bly julle het die verblyf so baie geniet Retha.
Dankie vir die resensie.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan hê.
Mathilde S - Okt 2020
Algehele gradering
Very comfortable and breath-teaking surroundings
Lees meerMatjiesvlei Cottages se terugvoer
Thank you for your review Mathilde. We are glad you enjoyed it so much and hope to have you again in the future.
Andre En Anita R - Okt 2020
Algehele gradering
Ons derde keer daar en soos altyd was dit super heerlik.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Andre en Anita. Ons is bly julle het dit so baie geniet en hoop om julle weer by ons te hê.
Groete
Jack Scannell
Aniki P - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustig
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Dankie vir die resenie Anneke.
Ons is bly julle het Matjiesvlei so baie geniet en hoop om julle weer te kan hê by ons.
John E - Nov 2020
Algehele gradering
Great location, very tranquil. Would like to have had the owners greet us and interact a little.
Lees meerMatjiesvlei Cottages se terugvoer
Good day, for us it is important that our guests enjoy staying at Matjiesvlei Cottages. Therefore, we are sorry that you have experienced your stay not as pleasant as we hoped for. Due to Covid 19, we try and have the least possible physical contact between our guests, our staff and ourselves the times we are in Matjiesvlei, as which was the case when you were in Die Stalle. That is why we have spoken to you while keeping social distancing and communicated by WhatsApp. Regards, Marietjie.
Danie G - Des 2019
Algehele gradering
Just fantastic, awesome location!
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Thank you very much for your review Danie. We are glad you enjoyed it so much and hope to have you again soon.
Ilona K - Jul 2019
Algehele gradering
The perfect place to escape to!
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Good day Ilona,
We are so glad that you enjoyed every second there, the same as we do when we are there as a family. We look forward to sharing our piece of beauty with you again. Thank you for the review.
Regards,
Jack Scannell
Matjiesvlei Cottages
Marion R - Mei 2019
Algehele gradering
The solitude of this place is indescribable!
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Good day Maron,
We are glad you enjoyed your time so much at Matjeisvlei Cottages. Thank you for your review. We are sorry about the gas-geyser not working when you were there. We hope to have you again in the future.
Regards
Jack Scannell
Matjiesvlei Cottages
Koos B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Beste Koos, ons is bly dat jul die kuier geniet het - Matjiesvlei is 'n besonderse plek. Groete.
Sandra D - Mrt 2019
Algehele gradering
Lovely cottage in a tranquil setting. The ideal place for a break away from the city.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Thank you for the lovely review Sandra. We are glad you enjoyed your time as family and hope to see you again soon in the future.
Regards,
Jack Scannell
Matjiesvlei Cottages
Antia G - Mrt 2019
Algehele gradering
Verskriklike lekker kuierhuis (Stalle) met fantastiese ligging - skakel af en raak rustig. Die buitestort is ‘n moet!
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Goeie dag Antia,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is baie bly julle het die wonderlike Matjiesvlei geniet net so baie soos ons wanneer ons daar kom. Dit is 'n pragtige vallei en ons hoop om julle weer daar te sien.
Groete,
Jack
Chris O - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlike verrassing in die kloof.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Chris. Ons is bly julle het dit so baie geniet.
Groete,
Matjiesvlei Cottages
Donovan D - Mrt 2019
Algehele gradering
Beautiful surrounds, we were also fortunate to be there during a very wet weekend with some thunder showers.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Good day Donovan
Thank you very much for your review. We are glad that you enjoyed your stay so much and hope to have you in thee future again.
Regards
Matjiesvlei Cottages
Lurae D - Jan 2019
Algehele gradering
Matjiesvlei bly ons gunstelingverblyf in die area, pragtige natuurskoon en heerlike verblyf.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons is bly dat julle jul verblyf in Matjiesvlei geniet het, dit is 'n besonderse vallei.
Sunea V - Jul 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing en onverbeterlike uitsig!
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Goeie dag Sunéa,
Ons is baie bly dat julle jul verblyf by ons so baie geniet het. Dankie vir die resensie en ons hoop om julle vinnig weer by ons te hê
Groete
Jack Scannell
Matjiesvlei Cottages
Annemarie P - Des 2019
Algehele gradering
Aangename paar dae se weg wees van stadsdruk, oorbevolking en geraas
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie Annemarie. Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle weer daar te hê.
Carina B - Jul 2019
Algehele gradering
Lekker plaasverblyf tussen die berge.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie, Carina. Ons is bly dat julle jul verblyf so baie geniet het en ons hoop om julle spoedig weer by ons te ontvang vir nog 'n lekker naweek weg.
Groete,
Matjiesvlei Cottages
Chris L - Feb 2019
Algehele gradering
Stil en rustig.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Chris. Ons is bly julle het jul verblyf geniet en hoop om julle weer te hê.
Lauren H - Jan 2019
Algehele gradering
Beautiful views from the living/outdoor spaces.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Thank you for enjoying your stay in Matjiesvlei Cottages. The air-conditioning and farm dam really are a help on the very hot days, as well as the Trelidor clear guard security screens in front of all doors and windows, that we and our guests can sleep with doors and windows open, to let through the cool breeze at night. We hope to see you again!
Retha D - Okt 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik ontspan. Huis was lekker ruim en die kinders het die swem in die plaasdam baie geniet!
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Goeie dag Retha,
Ons is bly julle het jul verblyf so baie geniet en hoop om julle weer daar te hê. Dankie vir die resensie.
Groete,
Matjiesvlei Cottages
Andriette D - Jul 2018
Algehele gradering
'n Vyfster-ervaring in die mooiste, rustige Karoo.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Andriette. Ons is bly dat julle dit so baie geniet het en hoop om julle weer te sien.
Groete,
Matjiesvlei Cottages
Theodore R - Feb 2018
Algehele gradering
Dis pure plaas. Fantasties om te herlaai.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Goeie dag Basie,
Ons is bly julle het jul tyd so baie by ons geniet. Dankie vir die resensie.
Matjiesvlei Cottages bestuur
Anthony N - Jan 2018
Algehele gradering
The peace and tranquility brings us back every time.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Thank you for your stay, Anthony. See you next time. Thank you for the review.
Alma D - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker gebly in die mooiste omgewing.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Goeie dag Alma
Ons is bly dat julle, jul verblyf geniet het by ons. Baie dankie vir die resensie. Die stowwerigheid is soos jy sê is van die riet plafon. Van ons kant probeer ons dit so skoon as moontlik hou. Ons hoop om julle weer daar te hê.
Groete
Matjiesvlei Cottages
Coen O - Feb 2018
Algehele gradering
Baie mooi en lekker gekuier.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Goeie dag Coen
Ek is bly julle het julle verblyf geniet en dat dit mooi was vir julle in die vallei. Dankie vir die resensie. Ons hoop om julle weer daar te hê.
Groete
Matjiesvlei Cottages.
Josef N - Des 2018
Algehele gradering
Luukse bederf vir plaasomgewing!
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Josef. Ons is bly dat julle dit geniet het en hoop om julle weer daar te hê.
Groete,
Matjiesvlei Cottages
Jan R - Jan 2018
Algehele gradering
Goed toegerus, net dam was vol slik en onaangenaam om in te swem.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Beste Jan,
Ons is bly dat julle Matjiesvlei en die omgewing geniet het. Wat die dam aanbetref, kan ons ongelukkig nie chloor byvoeg om die groei van alge te verhoed nie, aangesien die water primêr gebruik word vir die besproeing van die olyfbome en die tuin.
Ons gaste is welkom om soos ons in die dam te swem, maar moet aanvaar dat dit nie 'n swembad is nie, maar n plaasdam. Die ander swemopsie is om in die rivier te gaan swem. Met die huidige droogte, is die water daar ongelukkig ook minder as gewoonlik.
Deon L - Jan 2018
Algehele gradering
Great plek, rus was onvermydelik.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons is bly dat julle lekker gerus en ontspan het in Matjeisvlei, dis wat ons daar moet doen.
Gaste in die Bokwagtershuis en Die Stalle het 'n heerlike plaasdam waarin afgekoel kan word.
Met die droogte is daar min water in die rivier, dus is ons private swemplek by die rivier, stapafstand vanaf Middelplaas, nie nou so mooi soos gewoonlik nie. Ons almal wag vir die reën.
Adel V - Jan 2018
Algehele gradering
Interessant.
Lees meerMatjiesvlei Cottages se terugvoer
Dag Adel,
Ek is bly die omgewing en vallei is vir julle so mooi gewees en dat julle dit geniet het. Die dam se primêre doel is om water te gee vir die lande en daar kan dus ongelukkig nie kloor of sout in die dam gegooi word nie.
Groete,
Matjiesvlei Cottages
Deona S - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekend ingerig.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Goeiedag Deona,
Ons is baie bly julle het lekker gebly en dankie vir die resensie wat jul ons gegee het. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete
Jack
Danie S - Sep 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik ontspan in die natuur - alles was perfek.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Ek is bly julle het jul verblyf geniet Carin en hoop om julle weer te sien in die toekoms. Baie dankie vir die resensie. Jack
Rentia D - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlike eenvoud ruskans.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Rentia. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan hê.
Pippa C - Aug 2017
Algehele gradering
Serene and peaceful.
Lees meerMatjiesvlei Cottages se terugvoer
Thank you much for the amazing review, Pippa. We hope to see you in the future.
Louise F - Jul 2017
Algehele gradering
As ek al ooit gedroom het dat ek 'n plaas in Klein Karoo wou hê, sal Die Stalle my droom verwesenlik. Dit is alles en nog méér as wat ek gedink het dit sou wees.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Dit is presies wat ons hoop om te voorsien met verblyf aan ons gaste: dat hulle volledig sal ontspan en uitsien na 'n volgende kuier.
Marissa B - Mei 2017
Algehele gradering
Dit was 'n salige rustigheid met die natuurskoon rondom jou.
Lees meerMatjiesvlei Cottages se terugvoer
Ek is bly julle het dit so baie geniet Marissa.
Tony N - Apr 2017
Algehele gradering
Hemel op aaarde, would be a good start, we feel like we have had rest and therapy for more than the 3 days of our stay, thank you.
Lees meerMatjiesvlei Cottages se terugvoer
Good day Tony. We are glad that you enjoyed your stay and we hope to see you in the future.
Regards,
Jack
Steyn B - Jan 2017
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf in 'n perfekte Klein Karoo vallei.
Lees meerTiaan T - Sep 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Johan V - Aug 2017
Algehele gradering
Pragtige, weggesteekte juweel tussen die berge.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Dag Johan.
Ons is bly julle het Matjiesvlei so baie geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete
Jack Scannell
Karen V - Jul 2017
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons is bly dat jul Matjiesvlei se rustigheid en besondersheid kon geniet.
Dick T - Nov 2017
Algehele gradering
Een schitterend verblijf met aandacht voor authenticiteit
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Good day Dirk. I am glad that you enjoyed your stay and hope to have you in the future again. Thank you for the review. Jack
Mickey T - Apr 2017
Algehele gradering
Lekker rustige atmosfeer en mooi netjies en alles wat jy nodig het is daar.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons is so bly dat julle Matjiesvlei as rustig ervaar het. Ons het probeer om met die restourasie van Matjiesvlei Cottages se huisies die ou-wêreldse rustigheid te behou, al is daar moderne geriewe soos lugversorging en Wi-Fi toegang.
Bets D - Des 2017
Algehele gradering
Mooi natuur.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Matjiesvlei is 'n vallei noord van die R62, naby die Swartberge.
Dit is 'n 7km grondpad in tot waar die pad vurk.
Die Stalle en die Bokwagtershuis is so 300 m verder, Middelplaas is links, 3 km vanaf die vurk.
Voor alle deure en vensters is daar Trelidor se clear guard sekuriteitsskerms, met die ekstra voordeel dat dit die goggas buitehou.
Irma S - Jan 2017
Algehele gradering
Knus plekkie, baie rustig.
Lees meerMatjiesvlei Cottages se terugvoer
Hallo Irma
Matjiesvlei is 'n baie besonderse vallei, ons is bly jul het dit so ervaar.
Die spasie in die kombuis is beperk, aangesien ons graag die ou wêreldse atmosfeer van die huise wou behou. Ons het die huise toegerus met heelwat meer as die gebruiklike minimum eetgerei, sodat ons gaste genoeg borde, bakke, glase, bekers en ander kombuistoebehore het. Die kombuisitems sal ons anders rangskik om sodoende 2 rakke leeg te maak vir gaste se kruideniersware, dankie vir die raad.
Dis jammer dat jul die gaste in die ander gastehuis as ongeskik evaar het, ons het altyd vertrou dat almal so sal optree dat niemand mekaar sal hinder om in stilte en rustigheid Matjiesvlei te geniet nie.
By gebrek aan selfoon kommunikasie in die vallei, het ons die huise toegerus met gratis epos, Whattsapp en internet telefoon kommunikasie, sodat ons of ons bestuurder gekontak kan word indien daar iets verkeerd is. Daarom is ons en die bestuurder se nommers by die telefoon. Ons het geen kennis gekry van die drein wat verstop was nie. Ons het eers daarvan te hore gekom toe ons jou inskrywing in die klagte boekie gelees het. Ons is jammer dat dit verstop was.
Die gaste wie in die Stalle was, het die aand na 9 agtergekom dat daar nie water is nie. Hulle het toe besluit dis te laat in die aand om iemand te kontak, en het die volgende oggend net na 6:00 vir ons bestuurder per whattsapp daarvan in kennis gestel. Sy was voor 6:30 met haar helpers op die toneel, en het begin werk aan die probleem. Die pomp het nie water na die water tenks gepomp teen die spoed wat dit veronderstel was om te doen nie, en dus het die tenks droog geloop. Die pomp was teen laat oggend herstel en sy het gewag om seker te maak dat die water toevloei reg is.
Ons hoop ons sien julle weer in Matjiesvlei en dat daar dan water is en geen verstopte dreine nie.
Groete
Marietjie
David V - Des 2016
Algehele gradering
Heerlik rustig en laat mens terugdink aan die eenvoud van jou kinderdae.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Ons is so bly jul ervaring van Matjiesvlei was soos wat ons beplan het. Alle geriewe om jul verblyf aangenaam te maak, tesame met die rustigheid van vervloë dae.
Malinda V - Nov 2016
Algehele gradering
Nature's beauty and tranquility.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Good day Melinda,
We are glad you enjoyed it, staying with us and thank you for the review.
Regards,
Jack
Suzaan R - Okt 2016
Algehele gradering
Ongelooflike en sielverreikende verblyf.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Baie dankie Suzaan vir die ongelooflike resensie. Ons waardeer dit regtig. Ek is bly julle het julle verblyf so baie geniet. Ek hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete
Jack
Joost T - Aug 2016
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Baie dankie Joost en Dina vir die ongelooflike resensie. Ons waardeer dit regtig. Ek is bly julle het julle verblyf so baie geniet. Ek hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete
Jack
Nolene B - Jun 2016
Algehele gradering
Was rustig, heerlik en ekonomies.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Baie dankie Nolene. Ek hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Leon S - Jun 2016
Algehele gradering
Ongelooflike mooi omgewing en waarde vir geld.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Baie dankie Leon vir die ongelooflike resensie wat jy vir ons gegee het. Hoop om julle in die toekoms weer daar te sien.
Pieter K - Mei 2016
Algehele gradering
Asemrowende omgewing met topklas geriewe.
Lees meerMatjiesvlei Cottages se terugvoer
Baie dankie Pieter vir die oongelooflike review wat jy vir ons gegee het. Hoop om julle in die toekoms weer daar te sien.
Mieke G - Jan 2016
Algehele gradering
Cannot wait to get back and enjoy the peace.
Lees meerLouis D - Nov 2016
Algehele gradering
Baie lekker op die plaas saam met ons troeteldiere.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Goeie dag Louis
Ons is bly julle het julle verblyf so baie geniet.
Ons waardeer die resensie wat jy vir ons gegee het en hoop om jul weeer in die toekoms te sien.
Groete
Jack
Wim T - Jul 2016
Algehele gradering
Ongelooflike area en gemak.
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Baie dankie Wim vir die ongelooflike resensie. Ons waardeer dit regtig. Ek is bly julle het julle verblyf so baie geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete
Jack
Conne S - Jan 2016
Algehele gradering
'n Voorreg om dit te kon ervaar.
Hennie O - Okt 2016
Algehele gradering
Verkwikkende ervaring!
Matjiesvlei Cottages se terugvoer
Goeie dag Hennie,
Ons is bly julle het julle verblyf so baie geniet. Ons waardeer die resensie wat jy vir ons gegee het en hoop om jul weer in die toekoms te sien.
Groete, Jack.
Carla S - Des 2016
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Lees meerMatjiesvlei Cottages se terugvoer
Hallo Carla
Ons is so bly dat julle, jul kuier in Middelplaas, Matjiesvlei geniet het. Ons vra weer om verskoning dat ons nagelaat het om die dokument wat ons aan ons gaste stuur, na julle te stuur, en daardeur vir julle ongerief veroorsaak het. Op hierdie dokument verskyn alle inligting wat ons gaste benodig. Wees veseker dat ons deur hierdie fout geleer het, en nou ekstra seker sal maak dat ons gaste al die inligting het voordat hul kom.
Marietjie
Vicky H - Des 2015
Algehele gradering
Ongelooflik.
Marlien D - Okt 2015
Algehele gradering
Matjiesvlei het my hart gesteel.
Lees meerMatjiesvlei Cottages se terugvoer
Dis altyd vir ons lekker as ons gaste ontspan in Matjiesvlei, en rustig daar vertrek. Om tussen die mooi plante te stap en die Swartberge so te ervaar, dra beslis by tot die totale ontspanning!
Marianne V - Okt 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Johan S - Des 2015
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus, vriendelike hulp van eienaars, heerlik toegerus in die pragtige versteekte valleitjie.
Lees meerGerhard E - Jun 2015
Algehele gradering
Salige wegbreek van die wêreld!
Adele M - Sep 2015
Algehele gradering
Die Skuur - Matjiesvlei.
Andre R - Okt 2014
Algehele gradering
'n Stukkie hemel net duskant "die Hel"
Marelise L - Jun 2014
Algehele gradering
Wonderlike, gasvrye mense in die mooiste area!
Christine V - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was 'n nuwe ondervinding, maar fantasties!
Paulus L - Mrt 2014
Algehele gradering
Wandelen, braaien, uitrusten genieten.
Tjaart C - Feb 2014
Algehele gradering
Uitstekend!
Pieter C - Aug 2014
Algehele gradering
Hemels!
Johanna M F - Feb 2014
Algehele gradering
'n Lieflike rusplek! Na aan die sterre en vêr van tegnologie en stadslawaai.
Denis W - Nov 2013
Algehele gradering
Rustig en tuis gevoel in natuurskoon omgewing.
Mari B - Okt 2013
Algehele gradering
Ons verblyf was baie rustig en ons het die pragtige uitsig en omgewing baie geniet!
Rene D - Des 2013
Algehele gradering
Baie lekker en baie stil. Baie genotvol.
Sunel B - Okt 2013
Algehele gradering
Heerlik en stil, wat mens laat wonder waarom ons so jaag elke dag van ons lewe.
Lees meer- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Matjiesvlei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang