Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Oppie Rant

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Selma Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 84

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 83 resensies vir Huis Oppie Rant
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Dieter P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter P

Extremely relaxing and rejuvenating.

The views from Huis Oppie Rant are stunning, and it is super quiet and peaceful. The cottage is completely off-grid, so you can really switch off, but the main farmhouse (a short walk away) does have WiFi if you really feel the need for connectivity . There are many nice day hikes in the area, and in summer you can even swim in the river. We will definitely be back.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Hi Dieter
We are glad you enjoyed your stay with us. Thanks for the nice review. Looking forward to welcoming you back.
Warm regards
Selma

Huis Oppie Rant
Yolandi L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi L

A wonderful break from the world.

We stayed at Cloete House (built 1876), which is like stepping into the past with the paraffin lamps, outside and indoor fireplaces, and slow pace of life. Surrounded by flowering aloes and mountains, we had a peaceful and very happy stay. Loved the preservation of the long family history at their farm museum in the old post office. Next time I'll take enough wood so I don't have to leave to go anywhere!

Louis K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K

Absolute hemel!

Was baie lekker, mooiste natuurskoon met stilte en sterre wat konsert hou in die aand.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Hi Louis
Baie dankie, en ek is bly julle het julle verblyf hier geniet.

Huis Oppie Rant
Jaco M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco M

Histories en nostalgies!

Uiters lekker vir 'n wegbreek aan die meer primitiewe kant, fantastiese uitsig oor die natuur, geriewe meer as voldoende. Die rit oppad na die woning is net so avontuurlik. Die ou Poskantoor daar naby is 'n juweel. Het te veel tyd aan die Portfees gespandeer, sou graag nog tyd wou gehad het vir die verskeie staproetes, 4x4 en visvang. Kortliks, die verblyf en area was die wenner!

Huis Oppie Rant se terugvoer

Naand Jaco
So bly jul het lekker gebly hier by ons in Matjiesvlei. Hoop om jul weer hier te sien en baie dankie vir die mooi kommentaar.

Huis Oppie Rant
Derek C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derek C

Rustig.

Heerlike gekuier. Pragtige huis met ryke geskiedenis.

Pieter V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Wonderlike natuurskoon.

Ons verblyf was alles waarvoor ons kon vra, netjies en skoon met pragtige natuurskoon.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Goeie naand Pieter
Baie bly jul het jul tydjie hier by ons in Matjiesvlei geniet. Ons wêreld is nou so mooi na die lieflike reen. Baie dankie ook vir die mooi resensie.
Hoop om jul weer hier te verwelkom.

Huis Oppie Rant
Anne B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne B

Farm stay near Calitzdorp.

Beautiful drive from the R62 to a comfortable, spacious cottage with views over the farm and valley. Happily recommend this stay for overnight or longer.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Dear Anne
We are glad you enjoyed your stay at Matjiesvlei and thanks for the review. Hope to see you again.
Kind regards

Huis Oppie Rant
Mariana B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

Onbeskryflik!

Selma is 'n wonderlike gasvrou. Niks is te veel moeite nie. Sy het ons geakkommodeer al was ons sommer een te veel! Dit was regtig wonderlik en die natuur is wonderlik.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Was baie lekker om jul weer hier te kon ontvang by Matjiesvlei. Baie bly jul het dit geniet.
Hoop jul het heerlik gestap.

Huis Oppie Rant
Chris D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Pragtige ligging en lekker naby aan die rivier, heerlike vars lug en ontsaglike mooi berge en dale met unieke staproetes sommer naby aan die huis.

Die huis was baie netjies en mooi skoon met kofiee en suiker verskaf asook vuur maak hout vir die braai plek. Die WiFi het perfek gewerk en Selomina was vreeslik behulpsaam met enige infrmasie wat ek benodig het. Sal virseker weer matjesvlei besoek!

Huis Oppie Rant se terugvoer

More Chris
Baie dankie vir die mooi resensie en baie bly jy het dit hier geniet. Hoop om jou gou weer te sien.

Huis Oppie Rant
Andrew P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew P

Beautiful spot to unwind.

The combination of a spacious old house, beautiful views, hiking trails, and a river to cool off in made for a wonderful break. Plus the family are friendly and kind hosts who love their place and heritage.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Hi Andrew and family.
We are glad you and your family enjoyed your stay at our place. It was nice meeting you and we hope to see you again.

Huis Oppie Rant
Allison H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allison H

Highly recommended.

Fabulous, peaceful, nostalgic. It has everything you need. The views and walks are spectacular. Loved the oil lamps, etc. It was worth the visit if you need to unwind completely!

Huis Oppie Rant se terugvoer

Hi Allison
We are glad you enjoyed your stay with us. Hope to see you again soon.

Huis Oppie Rant
Michael V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael V

Sien sterre.

Sien sterre.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Baie dankie Michael. Dit was heerlik om jul hier te ontvang.

Huis Oppie Rant
Tinus V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus V

Ongelooflike natuurskoon. Baie basiese verblyf, maar voldoende en ons het dit geniet.

Dit was baie warm tydens ons verblyf (41 grade) en daar was nie 'n waaier vir bietjie verligting nie. Die algemene netheid van die huisie kan beter. Die huisie benodig 'n bietjie finesse.

Christa S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Christa S

Baie rustig met 'n mooi uitsig.

Heerlik gebly, maar vir die koste van die verblyf verwag 'n mens meer as olie-lampe en 'n donkie om warm water te bekom. Ek stel voor dat daar 'n gasgeiser en sonpanele geïnstalleer word.

Vincent V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent V

Baie Fantasties.

Sal beslis weer gaan kuier. Selma soos gewoonlik was 'n baie goeie gasheer. Het die plaas terdeë geniet.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Dit was heerlik om julle weer hier te ontvang en ons is baie bly dat julle weer lekker gekuier het.

Huis Oppie Rant
Elane B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elane B

'n Klein paradys met die mooiste ligging en sterrehemel.

'n Hartlike verwelkoming deur Bennie & Selma Nel. Die huisie was so netjies en het voldoen aan al ons behoeftes. Die stilte en natuur was een van die grootste geskenke.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Baie dankie dat jul by ons oorgebly het. Baie bly jul het dit hier saam met ons geniet in Matjiesvlei.

Huis Oppie Rant
Dewald L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald L

Pragtig en lekker meer as wat ons verwag het.

Dit is pragtig en netjies gewees met alles wat nodig is. Die donkie water was nog die volgende oggend warm.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Goeie Middag,

Baie dankie dat jul ons gekies het om by te kom ontspan in ons pragtige vallei Matjiesvlei. Baie bly jul het lekker gebly.

Huis Oppie Rant
Gerrie J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J

Heerlik, fantasties.

Wat 'n belewenis. Huisie opi Rant is voorwaar die rustigheid vanself. Die huis het als wat nodig is vir selfhelp. Het gewonder oor die kragloosheid van die plek, máár nie eens agtergekom dat dit nie daar is nie. Selma is ook 'n uitstekende gasvrou! Het altyd gedog die FAK-liedjie van daar stap 'n mannetjie in die vlei Godliep Antoni is net 'n liedjie, toe sien ek hom daar teen die muur in die sitkamer. Ons kom weer anderdagmôre. Vir seker.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Baie dankie vir die ondersteuning en baie bly jul het lekker gekuier hier by ons in Matjiesvlei.

Huis Oppie Rant
Ernst E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst E

Behulpsaamheid en vriendelikheid vanaf die eienaars was regtig 'n bonus.

Pragtige, gerestoureerde, ou huisies goed toegerus met alles nodig om 'n kuier gerieflik te maak. Sal beslis teruggaan soontoe. Een van die weggesteekte toerisme-juweeltjies.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Baie dankie en ek is baie bly jul het dit hier geniet.

Huis Oppie Rant
Johan A - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A

Uitstekend.

Puik omgewing en rustige atmosfeer.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Was baie lekker om jul hier terug te verwelkom en baie bly jul het dit geniet.

Huis Oppie Rant
Dries D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries D

Mooi omgewing waar jy vrede vir jou gejaagde lewe kry. Baie mooi.

Ek gaan weer daar kuier.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Baie dankie Dries en ek is baie bly jul het jul verblyf hier geniet in Matjiesvlei.

Huis Oppie Rant
Danny P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danny P

Peaceful and inspiring but too short.

At the top of our list for a longer stay. Thank you.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Thanks for the reply and looking forward for your longer stay. We are glad you enjoyed your stay.

Huis Oppie Rant
Johan G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Salige stilte in pragtige natuurskoon.

Kan die venue met vrymoedigheid aanbeveel. Alles wat mens nodig het is daar.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Baie bly jul het dit hier geniet. Sien uit om jul weer hier te ontvang.

Huis Oppie Rant
Trevor L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor L

Remote and functional.

Excellent placement for peace an tranquillity.

Andre M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M

Beleef ouwêreldse verblyf.

Dit was heerlik om net weer bietjie ouwereldse verblyf te geniet met egte olielampe, warmwater donkie, ens. Die bonus was die pragtige uitsig op die Swartberge en landerye. Heerlik verby, net jammer ons kon nie langer bly.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Was baie lekker om jul hier te ontvang en baie bly jul het dit geniet. Kom gerus vir 'n langer tydperk.

Huis Oppie Rant
Digby V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Digby V

Very peaceful and beautiful.

Would love to go back and spend more time winding down.

Filipe V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Filipe V

Goed.

Goeie akkommodasie. Maar aanwysings om daar te kom is verwarrend.

Vincent V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent V

Ongelooflik mooi.

Dit was 'n onvergeetbare bly, die huisie was so mooi en goed toegerus. Selma, die gasvrou, was wonderlik en goeie geselskap. Ek kan Matjiesvlei Gasteplaas nie sterk genoeg aanbeveel nie. Ek gaan baie beslis weer daar bly. Vir langer volgende keer.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Baie dankie Vincent. Sien uit om jou weer te ontvang by Matjiesvlei Gaste Plaas.

Huis Oppie Rant
Mariana B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

Dit was ongelooflik!

Wonderlike gasvrou! Niks is te veel moeite nie!

Huis Oppie Rant se terugvoer

Was heerlik om jul te ontmoet.

Huis Oppie Rant
Theuns C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns C

'n Juweel in die berge.

Baie spesiale plekkie in die berge om weg te breek van stad of dorp. Die omgewing bied baie verrassings vir mense met liefde vir die buitelewe. Hier is geen telefoon of internetopvangs nie en dit is asof dit so moet wees. Ons wou langer bly.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Goeie More Theuns
Dit was heerlik om jul te ontmoet en ek is baie bly jul het lekker by ons gekuier.

Huis Oppie Rant
Lana L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana L

We had a lovely stay with all the normalities eliminated. No electricity or reception. Fantastic.

Beautiful scenery, especially with the snow on the mountain tops surrounding Matjiesvlei.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Was heerlik om jul hier te ontvang.

Huis Oppie Rant
Louise V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

'n Weg-van-als-wegbreek.

Die stilte sonder selfoonsein is hemels. Die berge omhels jou en dis heerlik om selfs sonder elektrisiteit te wees. Oulik toegerus en gemaklik.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Baie bly jul het dit geniet.

Huis Oppie Rant
Corrie F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie F

Mooi natuurskoon en lekker rus.

Die kloofroete is asemrowend, die rustigheid van die Karoo is aansteeklik!

Huis Oppie Rant se terugvoer

Baie dankie dat jul weer by ons kom kuier het.

Huis Oppie Rant
Denise T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise T

Pragtige omgewing. Besonderse mooi huisie.

Die huisie is besonder netjies en goed ingerig met 'n lieflike atmosfeer. Die omgewing is pragtig en die uitsig vanaf die stoeparea is werklik iets besonders. Baie gawe en gasvrye mense wat ons welkom laat voel het. Ek sal die plekkie beslis aanbeveel.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Baie bly jul het ons gekies om jul tyd hier in Klein Karoo te spandeer. Was heerlik om jul hier te ontvang.

Huis Oppie Rant
Adele G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G

Asemrowend, terug in tyd.

Cloete Huis vat 'n mens terug in tyd. Gebou in 1876. Tussen die massiewe berge besef jy hoe klein die mens eintlik is. As jy die geskiedenis lees (wat baie vermaaklik was) van die omgewing en jy stap, sien jy wie waar gebly het en waardeer 'n mens net weereens alles. Sal dit hoogs aanbeveel. Daar is huise wat meer modern ingerig is vir die wat nie sonder tegnologie kan klaarkom nie.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Was heerlik om julle hier te ontvang en baie bly julle het lekker gebly. Sien uit na julle volgende kuier.

Huis Oppie Rant
Jakes J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes J

Rustig.

Stil en rustig. Lekker gebly, skoon en netjies.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Was heerlik om julle hier te ontvang.

Huis Oppie Rant
Rikus B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rikus B

Salig, rustig, ouwêreldse sjarme, pragtige natuur-omgewing.

Alles soos bo beskryf. Voëls en voëlklanke pragtig, rivierswemplekke en kampplek lieflik, huisies uniek en smaakvol gemeubileerd en gerieflik, gasheer en gasvrou baie vriendelik, behulpsaam, gasvry en interessant.

Belinda F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda F

Lovely ambiance. Very pleasant host.

Found nature, quiet and history. The accommodation well conceived and unfussy. Could have stayed longer.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Thanks Belinda. We are glad you enjoyed your stay with us.

Huis Oppie Rant
Rika D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rika D

Pragtige natuurskoon. Stilte.

Dit sou lekker gewees het om 'n lig te kan aanskakel, maar die lampe was OK. Wat wel gepla het was die donkie. Alhoewel ons vuurtjie gestook was, het ons net louwarm water gehad (nader aan koud). Die braaiplek op die stoep was baie lekker.

Lynette C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette C

Heerlike rustige en pragtige omgewing met staproetes en kos vir jou siel.

Natuurskoon is absoluut pragtig en daar is so baie te sien en te doen.

Bertha S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha S

Verrassende mooi omgewing, gerieflike huisie met persoonlikheid.

Selma het ons self verwelkom en die pad na die Wahuis beduie. Ons sou langer wou bly as net ons oornagbespreking, want die rustigheid en karakter van Matjiesvlei kom binne-in mens nesmaak, net soos die swaeltjies met wie ons ons uitkykstoep gedeel het. Die lente-veldblomme en riviermusiek van agter die bome was 'n ekstra onverwagte toegif. Ons het heerlik gebraai met die kurkdroë hout wat ons daar kon koop, en gerieflik geslaap totdat die voëls ons wekker was. Onthou om jou verkyker in te pak om daardie voëls te kan bekyk. Ons sien uit om weer en langer te gaan! Dankie aan die Nels vir puik lekkeslaapplek!

Huis Oppie Rant se terugvoer

Middag Bertha,
Was heerlik om jul te ontmoet en baie bly jul het jul tydjie hier geniet. Sien uit om jul weer hier te ontvang.

Huis Oppie Rant
Dorette L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorette L

Rustige langnaweek in pragtige omgewing, sonder selfoonopvangs!

Heerlik gebly in Douglas-huis. Die staproete op die plaas is lieflik, ons het 'n hele paar keer op die rivier geroei, en piekniek gehou op die rivierbank. Ons het 'n paar koue, winderige dae gehad, en die huisie is dan lekker koud (definitief gebou vir die baie warm somers). Maar op mooi dae het ons lekker gestoepsit en gebraai, en die rustigheid en tegnologie-breek vreeslik geniet.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Baie bly jul het dit hier geniet. Hoop ons sien jul weer in die toekoms.

Huis Oppie Rant
Gideon V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon V

Lekker plaasatmosfeer.

Geen krag. Donkie geyser en parafienlampies, skep 'n baie rustige atmosfeer. As jy wil afskakel, ideale plek.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Was lekker om jul hier te kon ontvang.

Huis Oppie Rant
Anneline J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline J

Rus vir jou siel.

Ons het in die Huis Oppie Rant geslaap. Het die uitsig geniet! Die huisie het 'n ou bekoring en alles was skoon en gerieflik. Dit was interessant vir die kinders om te sien en ervaar hoe 'n “donkie" werk. Jy rus werklik daar.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Goeie dag Anneline,

Was lekker om jul hier te ontvang en baie bly jul het lekker gebly.

Huis Oppie Rant
Martin Josef B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin Josef B

Stay to absorb nature and sky.

For the very young and older adventurer, peaceful and secure stay minimum of 3 nights to absorb nature and sky. Excellent.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Bly om die natuur en lug te absorbeer.

Vir 'n baie jong en ouer avonturier, rustige en veilige verblyf waar jy minstens 3 nagte moet bly om die natuur en lug te absorbeer. Uitstekend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Dear Martin,
Thanks for the nice review. We are so glad you enjoyed your stay at our place. Looking forward to your next stay.

Huis Oppie Rant
Corrie F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie F

Besonderse stil Karoo-verblyf.

Die huis oppie rant het 'n pragtige uitsig bedags en bied wonderlike sterrekyk-nagte. Ons sou graag langer hier wou bly en ook die 4x4-roete wou doen. Steering se kloof bied 'n mooi, gemaklike staproete 'n klein entjie weg. Ons sal Matjiesvlei graag weer besoek.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Was baie lekker om jull hier te ontvang en baie bly jul het dit hier geniet.

Huis Oppie Rant
Alta J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta J

Rustige omgewing met alles wat jy nodig het verblyf.

Die huis het als wat nodig is vir 'n wegbreek en baie gerieflik. Geen selfoonopvangs kry 10 uit 10, mooi uitsigte oor die vallei en die huisie smaakvol gemeubileer. Jy kan ure op stoep sit en ontspan soos die vorige inwoners seker ook gedoen het. Die ou poskantoor het interessante items en genoeg leesstof om jou besig te hou en kykie te gee in die lewens van vorige inwoners en families. So bly dit word vir ons beskikbaar gestel en bewaar.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Dit was lekker om jul hier te ontvang. Baie dankie vir die mooi terugvoer oor jul verblyf. Dit sal lekker wees om jul weer hier te verwelkom.

Huis Oppie Rant
Eric P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric P

Baie goed ontvang, verblyf goed ingerig, baie rustig en stil.

Baie goed ontvang deur Selma, en sy't gereeld kom hoor of als nog reg is. Huis Oppie Rand goed ingerig, baie rustig en stil.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Dit was lekker om jul hier te ontvang en al die geselsies was ook lekker.

Huis Oppie Rant
Francois B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Matjiesvlei is die weg van wegbreek!

Regtig die plek om weer tot stilstand te kom, afgesonder sonder selfoonseine en elektrisiteit.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Was lekker om jul weer hier te ontvang.

Huis Oppie Rant
Robert C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert C

Stil en baie rustig.

'n Moet vir diegene wat na stilte en baie donker aande verlang.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Baie dankie Robert. Was lekker om jul hier te ontvang.

Huis Oppie Rant
Etienne D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne D

Rustig, veilig en uitstekende gerief.

Ons het baie lekker gekuier en Selma is 'n wonderlike gasvrou wat na al mens se behoeftes omsien. Die eenheid is baie smaaklik gemeubileer met besonder aandag aan detail. Die 7 km grondpad van die teerpad af het aandag nodig, maar dit was vir ons die enigste negatief. Ons sal Oupad se Kloof beslis by almal aanbeveel. Baie dankie Selma en Bennie.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Etienne. Dit was lekker om julle hier te ontvang.

'n Mooi jaar verder vir julle.

Huis Oppie Rant
Marlize V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize V

Heerlik!

Ons het heerlik gebly in Die Wa Huis. Dankie Selma vir jou vriendelikheid! Pragtige plek en heerlike stilte!

Huis Oppie Rant se terugvoer

Baie dankie vir die kommentaar. Baie bly jul het lekker gebly. Maak dit volgende keer 'n langer kuier.

Huis Oppie Rant
Kelly A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly A

Lovely peaceful location, real authentic Karoo farm experience. We loved our time there.

We stayed at Matjiesvlei for one night on our way back to KZN. What a lovely spot. The old farm house Huis Oppie Rant is beautiful, it feels rustic but has all the comforts. My son loved lighting the fire for the hot water and we had a peaceful, restful evening looking at the spectacular stars. We will definitely be back.

Huis Oppie Rant se terugvoer

It was nice meeting you and I am glad you enjoyed your stay. Next time your son will catch the big one if there is more water in the river.

Huis Oppie Rant
Ansu M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansu M

Stukkie hemel op aarde.

Wat ‘n belewenis. Alles was perfek, en ons sal beslis weer wil gaan oorbly.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Was heerlik om jul te ontmoet en hier te ontvang. Baie dankie vir die ondersteuning. Als wat mooi is vir 2019.

Huis Oppie Rant
Jeanne H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne H

Hemels!

Die heerlikste verrassing, hoe ontsettend mooi dit hier is en hoe keurig en die plekkie met oudhede tipies "ou Kaaps" ingerig is. In die Wa-huis selfs 'n kleine Grandfather Clock, pragtige koperbed - slaap heerlik - en ander besonderhede soos die ou yster as deurstop, die 3-sitplek kerkbankie vir jou tasse in die slaapgedeelte, die mooi Victoriaanse deure na die stoep. Tog bly alles in eenvoud nes dit eertyds sou wees. Daar is 'n tweede huis, "Huis Oppie Rant", redelik naby, maar meer as genoeg privaatheid word gebied deur die lekker ingeboude braai op die stoep. Kan moontlik raserig wees as groot groep langsaan is of 'n familie met klein huilerige kindertjies. Sal definitief weer kom bly as ons in daardie geweste is, maar dan vroeër om ook die Bobjaanskop 4X4-roete wat op die plaas geleë is, aan te pak.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Baie dankie vir die mooi oorsig wat jy oor ons plek geskryf het. Was baie lekker om jul hier te ontvang en hoop om jul gou weer te sien.

Huis Oppie Rant
Hugo L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo L

Heerlike rustige naweek, weg van selfone en die alledaagse gejaag.

Heerlike plaasatmosfeer, ver van alles en almal af. Hier kan 'n mens regtig afskakel en net die natuur om jou in neem. Die ou Poskantoor is ook 'n moet sien, kan ure daar spandeer en verdwaal tussen die geskiedenis va die area.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Beste Hugo,

Baie dankie vir die resensie. Dit was baie lekker om julle hier te kon ontvang. Baie bly julle het lekker gebly en die poskantoor geniet.

Sien uit na jul volgende besoek.

Huis Oppie Rant
Ingrid T - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid T

'n Wonderlike ervaring wat aan al ons verwagtinge voldoen het, sien uit daarna om weer te gaan!

Die rustige skoonheid van die omgewing, stilte en lieflike herfsweer laat jou geen keuse as om te ontspan, weg van alles, tog naby ander plekke van belang om te besoek. Ons verblyf was baie gerieflik en heel spesiaal in die ou plaasopstal met geen luukshede, maar vol karakter en met alles wat nodig is, silwerskoon, heerlike beddens en linne om in te slaap en 'n stoep om op te sit en kuier. Die rivier daar naby roei en swem beter as die see!

Huis Oppie Rant se terugvoer

Baie dankie en was baie lekker om jul hier te ontvang.

Huis Oppie Rant
Jo P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo P

Tranquillity and silence in wonderful nature.

After following the clear directions to the farm on the very well-maintained gravel road, we arrived at the farm house and were warmly welcomed by the owners, Bennie and Selma. The Wa-Huis stands alongside another cottage - both have stunning views over the river valley. The cottage has no cell-phone reception and no electricity, which is why we chose this venue - we needed a complete break. The cottage was clean and well-equipped. I would like to suggest the inclusion of an oven-glove and a second drying up towel. The area is gripped by a severe drought and the water situation was clearly explained. There is a special tap for drinking water in the kitchen. The braai is well-built and works efficiently, under the shaded stoep. The donkie boiler has clear instructions and a daily supply of wood. One concern was the amount of water we had to run, before the warm water came to the shower, in the light of the drought. In the shower and above the basin, the soap racks are for tall people only - it may be helpful to short people like me to have them a bit lower! We absolutely loved the silence (no sound of traffic/town noise at all), the plant and bird life, the walks, the clear air. We had a wonderful holiday!

Huis Oppie Rant se terugvoer

Thank you for the review, I am glad you enjoyed your stay at our place. We are looking forward to your next visit at Matjiesvlei Guest Farm.

Huis Oppie Rant
Niel M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel M

Lekker stil en salig.

Ons het baie lekker gekuier. Die ou huis was pragtig en alles was baie netjies. Behoort fantasties gedurende die winter te wees. Ons sal weer kom kuier.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Baie dankie dat jul ons gekies het om by te bespreek. Was lekker om jul te ontmoet en bly jul het dit geniet. Sien jul weer.

Huis Oppie Rant
Sophia O - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia O

Absolute rus.

Stap terug in tyd met stilte en vreedsaamheid jou metgesel. Ons het in die bekoorlike Cloete-huis gebly, op die stoep gesit en kyk hoe die son sak oor die Klein Karoo, vir die sterre gekyk en die stilte ingedrink. Selma se gasvryheid en bewaring van 'n ryk geskiedenis word hoogs waardeer. Ons sal enige tyd teruggaan en beveel Matjiesvlei Gasteplaas ten sterkste aan.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Baie dankie en dit was baie lekker om jul hier te ontvang.

Huis Oppie Rant
Georgina B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgina B

Wonderful holiday in the Klein Karoo.

We had a wonderful holiday at Matjiesvlei and were made to feel so welcome. Our "huis oppie rant" had so much character with spectacular views of the Swartberg mountains. The kids loved riding their bikes, swimming in the river (which is running very low with the drought) and watching the cows being milked. There's a great 10 km trail run along the 4x4 track and braai's under the Karoo sky are amazing. This is a very special holiday spot!

Johan M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Salig.

Netjies, gerieflik en die interieur pragtig gemeubileerd. Kerse en olielampe versterk die lieflike atmosfeer. Lekker!

Huis Oppie Rant se terugvoer

Baie dankie ek is baie bly dat julle dit hier geniet het.

Huis Oppie Rant
Andre A - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre A

Heerlike totale wegbreek van moderne gejaagde, tegnologiese wêreld.

'n Gul en baie gasvrye ontvangs. Alles was gereed en in orde by die chalet, tot die kleinste detail. Met geen krag of selfoonsein nie is dit beslis 'n plek om heen te vlug as die druk van die wêreld te veel word.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Baie dankie Andre en Marie. Was heerlik om jul hier te ontvang en dankie vir die lekker gesels.

Huis Oppie Rant
Johanna G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna G

Baie ontspanne en rustige verblyf in plaashuis sonder elektrisiteit.

Ons chalet, Cloetehuis, het geen elektrisiteit nie, en is daarom perfek vir ons wat stilte en eenvoud verkies. Geen TV, of radio. Olielampe en kerse, en die lieflike donkerte as die son gesak het, het ons verblyf ongelooflik lekker gemaak. Die ou huis is pragtig opgeknap en het nog plankvloere en opskuifvensterrame. Daar is slegs 'n bad en nie 'n stort nie, wat vir ons geen probleem was nie. Die tweeplaat gassstoof in die kombuis was baie gerieflik om te gebruik. Ons kon ook buite braai en het dit baie geniet om die plaas- en naggeluide te hoor. Ek sal hierdie oulike plek beslis aanbeveel vir mense wat eenvoud en stilte soek. Ons gasheer en gasvrou, Bennie en Selma, is vreeslik gaaf en vriendelik en het moeite gedoen om ons verblyf aangenaam te maak.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Was baie lekker om jul hier te ontvang en baie dankie dat jul ons gekies het om by te bespreek.

Huis Oppie Rant
Marié V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marié V

Goeie waarde vir geld.

Vriendelike gasvrou en beslis 'n salige wegbreeknaweek, weg van gewoel, nie eers selfone wat kan pla nie.

Marthie L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie L

Salig!

Ons het heerlik gebly in Thiarthuis - wat goed toegerus is. Dis in 'n rustige omgewing met geen geraas en net die geroep van bobbejane en jakkalse. Dit is omring deur pragtige natuurskoon en beste van alles - daar is geen selfoon-ontvangs nie! Ons besoek aan die museum was insiggewend en ons volwasse kinders het die visvang in die rivier baie geniet. Ons sal graag weer wil teruggaan.

Huis Oppie Rant se terugvoer

Hi Marthie
Was lekker om jul hier te ontvang en dankie vir die mooi review.

Huis Oppie Rant
Pieter D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Bly gerus hier.

Pragtige ou huisie met alles wat jy nodig het plus 'n lieflike uitsig. Ek sal hierdie verblyf aanbeveel as jy stilte soek weg van die alledaagse gejaag.

Marnus V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus V

Eenvoudige, private wegbreek in die middel van nêrens!

Privaatheid: 100%. Selfoonsein (Vodacom): 0%. Elektrisiteit - 0% (Bring maar jou 'powerbank' saam). Uitsig - 100%. Netheid - 100%. Bring saam: 'Powerbank' wat selfone of kameras kan laai, flits, fietse, bordspeletjies en goeie wyn. Ek en my vrou het by Matjiesvlei aangekom laat die aand. 'n Vriendelike Selma Nel het ons gewhatsapp en verduidelik om by die huisie aan te kom. Sonder wete het ons die donkie gesien brand langs die waenhuis en toe besef ons eers dat ons huisie geen elektrisiteit of selfoonsein het nie. Dit was great! Ons het die hele naweek nie een persoon op die plaas besigtig nie, net beeste, volstruise, duisende spekboomplante en asemrowende berge gesien! Sal weer 'n draai op Matjiesvlei maak.

Nina S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nina S

Eenvoud. Vrede. Karakter.

Sien gerus die sterre.

Tinus S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus S

Altyd genotvol.

Dis ons tweede keer, altyd 'n belewenis!

Ilse S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse S

Baie interessant.

Baie mooi uitsig en uitsonderlike sonsondergange.

Nico C - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico C

Slaap, eet. fietsresies, rus, braai ontspan, lekker rus en herstelplek.

Rustig, netjies, braaihout is voorsien met ekstra ligte vir buite om te braai. Alles was net great.

Simon D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon D

Die verblyf was uitstekend.

Die huisies is in 'n pragtige omgewing geleë. Dit is baie goed toegerus.

Hans B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans B

Die ontvangs was hartlik en die blyplek was baie netjies en skoon.

Hierdie skoon en pragtige geleë gastehuis is net om aan te beveel. Hier kan 'n mens lank bly, want die plek voldoen aan al die behoeftes vir 'n gastehuis.

Francois D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois D

Ons het in die Wahuis oornag.

Die karakter van hierdie ou huisie, die omgewing en die vriendelikheid wat ons ervaar het was besonders.

Monika L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monika L

Terug na eenvoud en rustigheid.

Heerlik om te ontspan. Die "donkie" se warm water was een aand nie baie warm nie. Hartlike ontvangs en fantastiese uitsig.

Pieter D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Ouwêrelds en idillies!

'n Hartlike ontvangs en voortreflike diens. Stil en rustig. Uniek. Pragtig.

Pieter B - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Fantasties, sal weer daar gaan bly!

Sien die sterre hieronder.

Annemarie G - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie G

Wonderlik!

Ons het die naweek baie geniet. Die toerusting in die huis is baie goed, alles is baie skoon en netjies. Die uitsig is pragtig en die stilte perfek om in te rus.

Johan P - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Absoluut heerlik en sal weer daar gaan kamp.

Die kampering was baie aangenaam en die omgewing is besonders mooi. Sal in toekoms weer daar gaan kamp.

Attie K - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Attie K

Een van die beste blyplekke in die Wes- Kaap!

Ongerep, pragtige Klein Karoo. Lieflik ingerig.

Christine V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine V

'n Heerlike ingerigte huisie met die mooiste uitsig oor die Klein Karoo.

Eenvoud. Uitisg. Natuur. Dis presies waarna ons opsoek was en presies wat ons as stadsjapies hier gekry het. Die eenvoudige (maar goed ingerigte) huisie is op die mooiste ligging met uitsigte oor die berge en karoo. Ons is baie vriendelik ontvang en daar is baie moeite gedoen om ons te laat welkom en tuis voel. Sal die Wa-huis by Matjiesvlei Gasteplaas aanbeveel aan enige iemand, veral as jy hunker om naby aan die natuur te wees.

Jannene M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jannene M

Aangenaam verras. Was heerlik, kort net 'n lugversorger of waaiers aangesien dit baie warm was.

Was eerlikwaar heerlik!

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjiesvlei Gasteplaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA308d790540bfbc520572129e779b2e606114905ce459692fbda428079333d1f124cc2b57d0a774882a40ac48444388bcb3e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 83 5 1 5 Matjiesvlei Guest Farm Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.47328980346 21.627091169357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang