Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Oppie Rant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Dieter P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Extremely relaxing and rejuvenating. The views from Huis Oppie Rant are stunning, and it is super quiet and peaceful. The cottage is completely off-grid, so you can really switch off, but the main farmhouse (a short walk away) does have WiFi if you really feel the need for connectivity . There are many nice day hikes in the area, and in summer you can even swim in the river. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Selma
Huis Oppie Rant
Hi Dieter We are glad you enjoyed your stay with us. Thanks for the nice review. Looking forward to welcoming you back. Warm regards Selma

Yolandi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

A wonderful break from the world. We stayed at Cloete House (built 1876), which is like stepping into the past with the paraffin lamps, outside and indoor fireplaces, and slow pace of life. Surrounded by flowering aloes and mountains, we had a peaceful and very happy stay. Loved the preservation of the long family history at their farm museum in the old post office. Next time I'll take enough wood so I don't have to leave to go anywhere!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Absolute hemel! Was baie lekker, mooiste natuurskoon met stilte en sterre wat konsert hou in die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Selma
Huis Oppie Rant
Hi Louis Baie dankie, en ek is bly julle het julle verblyf hier geniet.

Jaco M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2024

Histories en nostalgies! Uiters lekker vir 'n wegbreek aan die meer primitiewe kant, fantastiese uitsig oor die natuur, geriewe meer as voldoende. Die rit oppad na die woning is net so avontuurlik. Die ou Poskantoor daar naby is 'n juweel. Het te veel tyd aan die Portfees gespandeer, sou graag nog tyd wou gehad het vir die verskeie staproetes, 4x4 en visvang. Kortliks, die verblyf en area was die wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Selma
Huis Oppie Rant
Naand Jaco So bly jul het lekker gebly hier by ons in Matjiesvlei. Hoop om jul weer hier te sien en baie dankie vir die mooi kommentaar.

Derek C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2024

Rustig. Heerlike gekuier. Pragtige huis met ryke geskiedenis.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Wonderlike natuurskoon. Ons verblyf was alles waarvoor ons kon vra, netjies en skoon met pragtige natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Selma
Huis Oppie Rant
Goeie naand Pieter Baie bly jul het jul tydjie hier by ons in Matjiesvlei geniet. Ons wêreld is nou so mooi na die lieflike reen. Baie dankie ook vir die mooi resensie. Hoop om jul weer hier te verwelkom.

Anne B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Farm stay near Calitzdorp. Beautiful drive from the R62 to a comfortable, spacious cottage with views over the farm and valley. Happily recommend this stay for overnight or longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Selma
Huis Oppie Rant
Dear Anne We are glad you enjoyed your stay at Matjiesvlei and thanks for the review. Hope to see you again. Kind regards

Mariana B
1 nag
5.0
Jul 2023

Onbeskryflik! Selma is 'n wonderlike gasvrou. Niks is te veel moeite nie. Sy het ons geakkommodeer al was ons sommer een te veel! Dit was regtig wonderlik en die natuur is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Selma
Huis Oppie Rant
Was baie lekker om jul weer hier te kon ontvang by Matjiesvlei. Baie bly jul het dit geniet. Hoop jul het heerlik gestap.

Chris D
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Pragtige ligging en lekker naby aan die rivier, heerlike vars lug en ontsaglike mooi berge en dale met unieke staproetes sommer naby aan die huis. Die huis was baie netjies en mooi skoon met kofiee en suiker verskaf asook vuur maak hout vir die braai plek. Die WiFi het perfek gewerk en Selomina was vreeslik behulpsaam met enige infrmasie wat ek benodig het. Sal virseker weer matjesvlei besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Selma
Huis Oppie Rant
More Chris Baie dankie vir die mooi resensie en baie bly jy het dit hier geniet. Hoop om jou gou weer te sien.

Andrew P
Kort verblyf
4.8
Des 2023

Beautiful spot to unwind. The combination of a spacious old house, beautiful views, hiking trails, and a river to cool off in made for a wonderful break. Plus the family are friendly and kind hosts who love their place and heritage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Selma
Huis Oppie Rant
Hi Andrew and family. We are glad you and your family enjoyed your stay at our place. It was nice meeting you and we hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Selma Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 84

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjiesvlei Gasteplaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA308d790540bfbc520572129e779b2e606114905ce459692fbda428079333d1f124cc2b57d0a774882a40ac48444388bcb3e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 83 5 1 5 Matjiesvlei Guest Farm Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.47328980346 21.627091169357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang