Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Oppie Rant

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjiesvlei Gasteplaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Huis Oppie Rant is 'n losstaande kothuis op Matjiesvlei Gasteplaas en bied 'n outentieke Karoo-verblyf in 'n selfsorg-opstalle wat dateer uit die 1800's, deurspek met familiegeskiedenis wat deur die huidige eienaar gedokumenteer is. Hierdie kothuise bied nie die standaard spoggerige dekor of Wi-Fi nie. In plaas daarvan word gaste voorsien van 'n wegbreek van die stadslewe deur 'n nederige en nostalgiese ervaring

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoof- en tweede slaapkamer is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n binnebraai-area en 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke. Die kothuis het nie elektrisiteit nie maar het olielampe, sonpaneel en donkieketel vir warm water.

Vir die natuurliefhebbers is die Damrivierkamp aan die skilderagtige oewer van die Gamkarivier geleë. Dit is 'n hengelaar se paradys wat 'n wye verskeidenheid visspesies bied, insluitend geelvis, swartbaars, paling en karp. Daar is ook fantastiese watergate wat perfek is vir swem en roei. Gaste kan ook die Bôjaankop 4x4-roete ervaar wat jou na die bopunt van Bôjaankop neem, vanwaar jy asemrowende uitsigte oor die Klein-Karoo kan geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 83 resensies vir Huis Oppie Rant
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Selma Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 84

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Matjiesvlei Gasteplaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis Oppie Rant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matjiesvlei Gasteplaas, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA308d790540bfbc520572129e779b2e606114905ce459692fbda428079333d1f124cc2b57d0a774882a40ac48444388bcb3e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 83 5 1 5 Matjiesvlei Guest Farm Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.47328980346 21.627091169357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang