Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matjiesvlei Retreat 1945

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Droëkloof Pad, Matjesvlei Retreat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Matjiesvlei Retreat 1945 is 'n selfsorg-eenheid wat op 'n rustige plaas in die berge geleë is, 15 tot 20 minute se ry vanaf Calitzdorp.

Hierdie volledig gemeubileerde plaashuis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die tweede en derde kamers het elk 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die huis het 'n goed toegeruste kombuis wat die basiese toebehore bevat, soos 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n stoof. Die sitkamer het netjiese rusbanke om op te sit en lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels, 'n veerpyltjiebord en braaigeriewe om te gebruik.

Oorgenoeg parkeerplek is beskikbaar vir voertuie. Matjiesvlei Retreat 1945 is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek van die gewoel van die stadslewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Matjiesvlei Retreat 1945
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 115

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Droëkloof Pad, Matjesvlei Retreat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Matjiesvlei Retreat 1945 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Droëkloof Pad, Matjesvlei Retreat, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58d88a0f2b86b676f22508ad510980e6d6718e8822c16f697792cbf96f87c3a5d17b7c57ca5603aa8fd1ae5f100c3e5b4eef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Droëkloof Pad Matjesvlei Retreat 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.442194444444 21.673944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang