Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matjiesvlei Retreat Oudehuiskloof Gastehuis

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 116

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Matjiesvlei Retreat Oudehuiskloof Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carel G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel G

Rustig, bitter mooi en baie mooi skoon.

Lekker huis braai binne en buite. Skoon huis netjies.

Marlize S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize S

Ongelooflike natuurskoon met totale rustigheid en vrede van Karoo plaaslewe.

Die huisie was absoluut perfek toegerus en voel soos 'n herberg. Die buitebad was 'n absolute hoogtepunt! Die gasvrou was baie vriendelik en tegemoetkomend. Ons sal hierdie plekkie ten sterkste aanbeveel, dit was fantasties!

Jeanette B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B

Absolutely wonderful, close to the most beautiful nature.

Will be back soon for sure!

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Renelle P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renelle P

Great.

Stunning cottage, great location.

Ansi V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansi V

Rustige Wegbreek.

Ons het baie lekker saam gekuier by Matjiesvlei Retreat Oudehuiskloof Gastehuis! Alles wat ons nodig gehad het was net daar. Die linne was veral 'n treat! Dankie ook aan Marieta vir al haar ekstra moeite met items wat ons per ongeluk daar vergeet het. Ek stel die wegbreekplekkie definitief voor.

Nico K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico K

Ongelooflik lekker.

Baie netjiese huis. Alles wat mens nodig het. Ongelooflike mooi natuur en lekker stilte.

Pieter K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K

Baie lekker en rustig.

WiFi was nie beskikbaar nie en lugversorger afstandbeheer se batterye was pap, so kon nie gebruik word nie. Sou lekker wees indien daar sif voor vensters was sodat dit oornag oopgemaak kon word.

Vanaf
Vanaf R2 160
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 160
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Droekloofpad, Matjesvlei-oord, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33f30d68d2ae0ddba9d0ad13146c5cc76911f16d3c0f406965cf613d9b2785548e63bedb8feab9dea3cd1ecaa61dd57e2d04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag, vir 6 mense 8 5 1 5 Droekloof Pad Matjesvlei Retreat 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.434055555556 21.616166666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang