Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matjiesvlei Retreat Oudehuiskloof Gastehuis

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Jeanette B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Pragtige natuurskoon en baie netjiese, skoon eenheid. Lieflike, skoon en netjiese verblyf. Pragtige natuurskoon tussen die berge. Heerlik! Ons en vriende se tweede keer daar, dis absoluut 'n wonderlike wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Rustig, bitter mooi en baie mooi skoon. Lekker huis braai binne en buite. Skoon huis netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize S
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Ongelooflike natuurskoon met totale rustigheid en vrede van Karoo plaaslewe. Die huisie was absoluut perfek toegerus en voel soos 'n herberg. Die buitebad was 'n absolute hoogtepunt! Die gasvrou was baie vriendelik en tegemoetkomend. Ons sal hierdie plekkie ten sterkste aanbeveel, dit was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanette B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Absolutely wonderful, close to the most beautiful nature. Will be back soon for sure!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renelle P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Great. Stunning cottage, great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansi V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Rustige Wegbreek. Ons het baie lekker saam gekuier by Matjiesvlei Retreat Oudehuiskloof Gastehuis! Alles wat ons nodig gehad het was net daar. Die linne was veral 'n treat! Dankie ook aan Marieta vir al haar ekstra moeite met items wat ons per ongeluk daar vergeet het. Ek stel die wegbreekplekkie definitief voor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Ongelooflik lekker. Baie netjiese huis. Alles wat mens nodig het. Ongelooflike mooi natuur en lekker stilte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2022

Baie lekker en rustig. WiFi was nie beskikbaar nie en lugversorger afstandbeheer se batterye was pap, so kon nie gebruik word nie. Sou lekker wees indien daar sif voor vensters was sodat dit oornag oopgemaak kon word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 124

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 160
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Droekloofpad, Matjesvlei-oord, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33f30d68d2ae0ddba9d0ad13146c5cc76911f16d3c0f406965cf613d9b2785548e63bedb8feab9dea3cd1ecaa61dd57e2d04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 Droekloof Pad Matjesvlei Retreat 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.434055555556 21.616166666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang