Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matjiesvlei Retreat Oudehuiskloof Gastehuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Droekloofpad, Matjesvlei-oord, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 160 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Matjiesvlei Retreat Oudehuiskloof Gastehuis is 'n selfsorg-eenheid wat op 'n plaas met 'n rustige atmosfeer.

Dié plaashuis is volledig gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer is die solder en het ook 2 enkelbeddens. Die badkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n stort-oor-bad buite.

Die ruim kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en banke.

Die leefarea lei na buite met 'n ingeboude braai-area. Daar is ook oorgenoeg parkeerplek. Matjiesvlei Retreat Oudehuiskloof Gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n wegbreek uit die besige stad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jeanette B
Saam met vriende
5.0
Pragtige natuurskoon en baie netjiese, skoon eenheid. Lieflike, skoon en netjiese verblyf. Pragtige natuurskoon tussen die berge. Heerlik! Ons en vrie...
Sien meer
Nov 2024
Carel G
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, bitter mooi en baie mooi skoon. Lekker huis braai binne en buite. Skoon huis netjies.
Okt 2023
Marlize S
5.0
Ongelooflike natuurskoon met totale rustigheid en vrede van Karoo plaaslewe. Die huisie was absoluut perfek toegerus en voel soos 'n herberg. Die buit...
Sien meer
Sep 2023
Jeanette B
Saam met vriende
5.0
Absolutely wonderful, close to the most beautiful nature. Will be back soon for sure!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Renelle P
Saam met lewensmaat
4.8
Great. Stunning cottage, great location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 123

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Droekloofpad, Matjesvlei-oord, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Matjiesvlei Retreat Oudehuiskloof Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Droekloofpad, Matjesvlei-oord, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33f30d68d2ae0ddba9d0ad13146c5cc76911f16d3c0f406965cf613d9b2785548e63bedb8feab9dea3cd1ecaa61dd57e2d04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag, vir 6 mense 9 5 1 5 Droekloof Pad Matjesvlei Retreat 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.434055555556 21.616166666667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang