Matla Noka Safari Tented Camp
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R518, Marken-weg, Tinmyne, Mokopane, 0600, Limpopo
- Vanaf R9 600 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Matla Noka Safari Tented Camp is op ’n privaat wildreservaat wat 2700 hektaar groot is met 10 km se rivier wat deur dit loop. Dit is tussen die Waterberge. Gaste kan visvang, voëlkyk en wildritte doen of net ontspan met die klanke van die natuur rondom hulle.
Hierdie selfsorgkamp word eksklusief vir ’n groep van tot 8 gaste op ’n keer bespreek en is privaat. Verblyf word in 4 safari-tente gebied, naamlik Kingfisher and Loerie. Al hierdie tente bied ’n uitsig oor die Sterkrivier. Twee tente het 'n koninggrootte-bed en die ander het 2 enkelbeddens. Elke tent het ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. ’n Verwarmer, staanwaaier en verhitte komberse word voorsien. Elke tent lei na ’n privaat onderdakdek met ’n tafel en 2 stoele.
Daar is ’n sentrale kombuis, eetarea en sitarea wat as The Nest bekend staan. Hierdie kombuis is goed toegerus met ’n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en ysmasjien. Die eetarea het ’n groot etenstafel vir 10 gaste. Daar is genoeg gerieflike banke en ’n kaggel. Buite The Nest is daar ’n dek met sonstoele, ’n swembad en ’n verhitte Jacuzzi, sowel as ’n boma-vuurput met sitplekke. WiFi is beskikbaar.
Etes kan deur Matla Nola se sjef op versoek voorberei word.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Matla Noka Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R518, Marken-weg, Tinmyne, Mokopane, 0600, Limpopo
- Gaste dink Matla Noka Safari Tented Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R518, Marken-weg, Tinmyne, Mokopane, 0600, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang