Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matola Private Game Reserve

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Lindsay And Cindy M
1 nag
5.0
Sep 2022

Stunning. Relaxing. Beautiful. Stunning place. Wonderful service. Professional and kind and friendly. Clean. Amazing dinner, so memorable! Lovely breakfast. Wish my husband and I could have stayed for a few days more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Great stay! Good location for traveling to KZN.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Absolutely incredible! Matola is located on an incredible cliff edge with beautiful views of the valley. It's so peaceful. The owners are incredibly helpful and always available. Would definitely recommend going in a 4x4 as there are many nice 4x4 routes going down to the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqui W
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2022

We had a lovely peaceful stay overnight and would definitely stopover for perhaps two nights next time. Highly recommended stay, relaxed friendly ambiance with beautiful scenery and outlook.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carel V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2021

Lekker gerus. Ongelukkig het ons gesoek na rus en stilte, maar 'n groep wat ook die Sleepshed gedeel het, het tot baie laat gekuier, gebraai en harde musiek gespeel. Dit het ons ervaring bederf. Die slaaplokale is nie rolstoelvriendelik nie - vir ingeval daar in die toekoms so iemand sou wou bespreek. Andersinds 'n goeie ervaring. Baie, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

R.l. V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2019

Dit was fantasties. Die gasvryheid was geweldig. Die glutenvrye maaltyd was uitstekend! Dit is 'n skoon en pragtige ligging. Sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Uitstekende verblyf met wonderlike uitsig. Pad na Matola kan met reën dalk nie vir almal beskore wees, maar eers daar gekom is dit werklik die moeite werd. Die 6 kamers is baie goed ingerig en die sentrale kombuis en kuierarea uitstekend ingerig. Uitsig is besonders en het ons die stap op plaas baie geniet. Heelwat boksoorte om te sien en plek is baie veilig. Matola is een van die plekke wat moet besoek word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Theon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matola Plaas, Langs die R63, 20 km vanaf Komga, 4950, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ6eiDvWVvlxvX6ONs6AvOacUNz6remBYRbAOUjzumMs4gjKYWZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Farm Matola Off the R63 4950 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -32.5217428902 27.74767186025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang