Matola Private Game Reserve
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Matola Plaas, Langs die R63, 20 km vanaf Komga, 4950, Oos-Kaap
- Vanaf R980 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Matola Private Game Reserve is in die Kubusivallei, 20 km vanaf Komga en bied vreedsame verblyf met pragtige uitsigte.
Daar is 6 grasdak-chalets met slaapplek vir 4 gaste elk. Die chalets bied uitsigte oor die omgewing. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders. Daar is ook en suite-badkamers met storte, en koffie- en teemaakgeriewe in die chalets.
Die chalets het toegang tot 'n sentrale, gemeenskaplike lapa met 'n kombuis, kaggel en kroeg. 'n Swembad en braaigeriewe is ook beskikbaar. Matola Private Game Reserve kan voorsiening maak vir gesinsnaweke, funksies, konferensiegroepe en ekotoerisme.
Die reservaat het rotsagtige berghange, grasvelde, 'n rivier en 'n ryk verskeidenheid flora en fauna. Daar is baie doendinge soos visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis, voëlkyk, voetslaan, stap, fietsry, 4x4-ritte en wildritte met gaste se eie voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Theon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Matola Plaas, Langs die R63, 20 km vanaf Komga, 4950, Oos-Kaap
- Gaste dink Matola Private Game Reserve het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Amathole-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Matola Plaas, Langs die R63, 20 km vanaf Komga, 4950, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang