Matroosbergstasie Karoohuisies
Beskrywing
Dié pragtige kothuisie het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Alle linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die eenheid beskik oor ‘n privaat verhitte swembadjie. Die kombuisie is vir selfsorg toegerus en het 'n gasstoof en -oond, 'n yskas, eetgerei en breekware. Buite is 'n groot braai-area en ‘n swembadjie wat met ‘n houtstofie verwarm word met 'n pragtige uitsig op die Matroosberge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen musiek word buite die huisies toegelaat nie, veral nie in die aande nie.
Let op dat daar geen selfoonsein op die plaas is nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié knus kothuisie het 1 slaapkamer en 1 badkamer en is geskik vir 2 volwassenes. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Alle linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die eenheid beskik oor ‘n privaat verhitte swembadjie. Die kombuisie is vir selfsorg toegerus en het 'n gasstoof, 'n yskas, eetgerei en breekware. Buite is 'n groot braai-area en ‘n swembadjie wat met ‘n houtstofie verwarm word met 'n pragtige uitsig op die Matroosberge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Badkamer
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen musiek word buite die huisies toegelaat nie, veral nie in die aande nie.
Let op dat daar geen selfoonsein op die plaas is nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié pragtige kothuisie het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Alle linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is vir selfsorg toegerus en het 'n gasstoof en oond, 'n yskas, eetgerei en breekware. In die sitarea is 'n slaapbank, ideaal vir 'n jonger kind. Die kombuisie is vir selfsorg toegerus en het 'n gasstoof, 'n yskas, eetgerei en breekware. Buite is 'n groot braai-area en ‘n swembadjie wat met ‘n houtstofie verwarm word met 'n pragtige uitsig op die Matroosberge.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen musiek word buite die huisies toegelaat nie, veral nie in die aande nie.
Let op dat daar geen selfoonsein op die plaas is nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oulike tweeslaapkamerkothuis het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n tweede badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en bad- en swemhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, eetgerei en breekware toegerus. In die leefarea is daar gemaklike sitplek en 'n groot binnebraai. Buite op die stoep is daar 'n losstaande braai en 'n sink-houtvuurwarmbad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
- •Privaat swembad
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen musiek word buite die huisies toegelaat nie, veral nie in die aande nie.
Let op dat daar geen selfoonsein op die plaas is nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Matroosbergstasie, R318, Hexriviervallei, De Doorns, 6880, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang