Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matroosbergstasie Karoohuisies

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Elsie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het baie lekker gebly en sal graag weer daar wil gaan kuier! Heerlike plaaservaring met die skapies! Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ons het alles gehad wat nodig was. Sal beslis weer terug gaan. Ons het die naweek geniet. Dit is 'n wonderlike plek en die gasvryheid was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dis 'n plek waar 'n mens regtig kan afskakel, sonder om daarop te konsentreer. Uitstekende, onvergeetlike naweek van rustigheid en sielsverryking. Die stilte weg van die stadsgeraas is onbeskryflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Sielsverreikend. Ons het fantasties gebly. Die natuurskoon is pragtig met lieflike staproetes. Die hot tub was 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lovely house, interesting locations, very kind hosts. Lovely house on a sheep farm in a semi-desert area with an old train station in a green oasis centre. Very kind hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Dit was 'n baie groot bederf. Heerlik! Dit was ongelooflik lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Safe, peaceful. It was great, loved being there. Staff was friendly and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Great stay, fabulous hot tub! Really great. Our group hired four huisies. The hot tub is so worth the effort of warming it up - an absolute must in winter! Clean, well-provisioned but smaller houses are a wee bit chilly. The main house got the afternoon sun and was lovely. Had a great time and will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michael Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Vreugdevol. Baie lekker gebly in 'n oulike netjiese huisie in die Karoo met 'n pragtige uitsig van die Matroosberge met sneeu op (tydens winter). Lekker naby aan Aquila Private Game Reserve, as jy wil gaan wild kyk, en daar is lekker padstalletjies oppad van Kaapstad af. Nie te vêr van Kaapstad af nie. Dit was vir ons 'n ideale naweek wegbreek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paulo F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2024

Great accommodation in very peaceful and quiet surroundings. Peaceful and quiet, just what we were looking for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elzanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R950
R950 R808
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R808
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Matroosbergstasie, R318, Hexriviervallei, De Doorns, 6880, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09750fe1245139295504eb11256edbdf02415e1604df9159af8c348f62ed80ace0d9675d3a9f4cf2d6a27e088532b16e0757?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Matroosbergstasie, R318 Hexriviervallei 6880 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.429453590624 19.836394786835

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang