Matroosbergstasie Karoohuisies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Elzanne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 35
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Elsie V - Sep 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly en sal graag weer daar wil gaan kuier!
Ruan J - Jun 2024
Algehele gradering
Ons het alles gehad wat nodig was. Sal beslis weer terug gaan.
Pierre S - Apr 2024
Algehele gradering
Dis 'n plek waar 'n mens regtig kan afskakel, sonder om daarop te konsentreer.
Ilse R - Apr 2024
Algehele gradering
Sielsverreikend.
Yvonne C - Feb 2024
Algehele gradering
Lovely house, interesting locations, very kind hosts.
Adri V - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was 'n baie groot bederf.
Mike N - Jan 2024
Algehele gradering
Safe, peaceful.
Marianne M - Jun 2024
Algehele gradering
Great stay, fabulous hot tub!
Michael Z - Aug 2024
Algehele gradering
Vreugdevol.
Paulo F - Aug 2024
Algehele gradering
Great accommodation in very peaceful and quiet surroundings.
Stefan K - Jul 2024
Algehele gradering
Magical.
Yvonne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Was okay.
Andre T - Des 2023
Algehele gradering
The best.
Johan D - Apr 2023
Algehele gradering
Stilte wat jy kan hoor.
Matroosbergstasie Karoohuisies se terugvoer
Ons is baie bly julle het die wegbreek geniet. Dit was vir ons baie lekker om julle te ontmoet en ons sien uit om julle terug te verwelkom (met jou 30-0-kwes) hier by ons. Ek stuur daai resep vir jou.
Lelanie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Rus vir die siel - stilte en rustigheid saam met great geselskap.
Matroosbergstasie Karoohuisies se terugvoer
Ons sien uit om julle terug te verwelkom, Lelanie. Julle was heerlike gaste en ons is baie bly julle het julle tyd hier saam met vriende geniet.
Gerrie S - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker wegbreek in die stille Karoo.
Jan-roux K - Nov 2023
Algehele gradering
Dis hemel op die platteland.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Abe P - Des 2023
Algehele gradering
N ervaring wat ons vinnig wil vergeet!
Lees meerMatroosbergstasie Karoohuisies se terugvoer
Geagte Abe,
Ek waardeer jou terugvoering en wil graag 'n paar sake verduidelik om seker te maak dat daar 'n duidelike begrip is.
Die aspekte waaroor gekla is, is meestal duidelik in die advertensie aangedui. Die ekstra slaapplek is geadverteer as 'n buitekamer, los van die hoofhuis, en word spesifiek vir ouer kinders of volwassenes aanbeveel, omdat dit nie deel van die hoofhuis is nie. Hierdie inligting is duidelik in die advertensie verskaf, en ek het gepoog om volkome deursigtig te wees. Die huis is ook geadverteer met slegs een badkamer, en ek begryp daarom nie die versoek vir 'n tweede badkamer nie. Ek beveel altyd aan dat gaste die beskikbare geriewe in die huis deeglik deurlees voordat hulle bespreek.
Wat betref die aantal gaste, die huis is geskik vir 'n maksimum van 4 mense, soos geadverteer. Dit is betreurenswaardig dat daar 7 gaste opgedaag het, wat natuurlik enige ruimte beperk. Daarom moes sommige van die gaste in die voertuig oorbly. U is versoek om die ekstra drie mense huis toe te stuur, omdat die geriewe slegs 4 mense toelaat. Ek glo dat dit belangrik is om die geadverteerde kapasiteit te respekteer om 'n aangename ervaring vir almal te verseker.
Ten opsigte van houtverskaffing, ons het wel hout te koop, en ek moedig altyd aan dat gaste navraag doen indien hulle hout benodig. Ek beaam dat die warm swembadjie slegs by een van ons huise beskikbaar is, soos in die advertensie aangedui.
Ek hoop hierdie verduidelikings bied meer insig, en indien daar enige verdere vrae of bekommernisse is, staan ek tot u diens.
U het vir 4 mense bespreek, dit is die maksimum kapasiteit van die huis, maar julle was 7 gaste wat opgedaag het. Enige spasie sal dan bietjie beknop voel. Daarom moes van die gaste in die kar geslaap het. U is versoek om die ekstra 3 mense huis toe te stuur omdat die geriewe slegs 4 toelaat. Dit was u keuse om al 7 die volgende oggend eerder huis toe te gaan. Ek voel dit is baie slegte maniere om meer mense op te daag as waarvoor betaal is.
Geen akkommodasie hoef hout te voorsien nie. Ons het wel hout te koop, u kon vra indien u hout wou gehad het. Die warm swembadjie word slegs by een huis geadverteer. Weereens het u nie die advertensie deeglik gelees voor u bespreek het nie. Ek hoop hierdie verduidelikings bied meer insig, en indien daar enige verdere vrae of bekommernisse is, staan ek tot u diens.
Groete,
Elzanne
Kristin A - Nov 2022
Algehele gradering
What a lovely stay!
Eugenie D - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Matroosbergstasie!! Die natuurskoon en ten volle toegeruste huisie was net wat ons siel nodig gehad het! Sal beslis weer daar gaan oorbly.
Matroosbergstasie Karoohuisies se terugvoer
Ons is baie bly julle kon lekker rus en ontspan hier by ons. Ons sien julle weer.
Aashim B - Aug 2022
Algehele gradering
That was the best vacation, the location was perfect and the owners were so nice. The place itself was really Wow.
Matroosbergstasie Karoohuisies se terugvoer
We are very happy that you enjoyed your stay and had time to relax and enjoy the peace and tranquillity the farm has to offer. Hope to see you again soon. Kind regards, Elzanne and Estian.
Katherine B - Aug 2022
Algehele gradering
Well equipped, well organized and extremely peaceful.
Matroosbergstasie Karoohuisies se terugvoer
We are glad you enjoyed your stay and we are looking forward to hosting you again.
Hester J - Jul 2022
Algehele gradering
Lekkerste plekkie ooit.
Matroosbergstasie Karoohuisies se terugvoer
Altyd lekker om julle hier te he, Hester. Top gaste. Sien uit om julle weer te sien.
Hester J - Jun 2022
Algehele gradering
Beste naweekverblyf.
Matroosbergstasie Karoohuisies se terugvoer
Baie dankie, Hester.
Ons sien uit om julle weer te ontvang die komende naweek.
Vriendelike groete,
Elzanne & Estian
Elana M - Mei 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Matroosbergstasie Karoohuisies se terugvoer
Dit was vir ons baie lekker om julle te ontmoet Elana, en ook om die plaas met julle te kon deel vir 'n naweek. Ons is baie bly julle het dit geniet en hoop om julle binnekort weer te sien.
Wynand B - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker wegbreek.
Matroosbergstasie Karoohuisies se terugvoer
Ons sien uit om julle volgende jaar weer te sien, Wynand.
Roger P - Jun 2022
Algehele gradering
Beautiful, peaceful and quiet!
Lees meerMatroosbergstasie Karoohuisies se terugvoer
We are glad you enjoyed your stay with us, Roger. Hope to see you in the warmer somer months. You can always cool down in the pool.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Matroosbergstasie, R318, Hexriviervallei, De Doorns, 6880, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang