Matswabolle Guest Lodge
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stand 15 Lebidike Road, Madiseng, 1150, Limpopo
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Matswabolle Guest Lodge is ideaal geleë in Sekhukhune, Madiseng, in Suid-Afrika se platinumstad wat die vinnigste groei.
Elke kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n privaat badkamer met óf 'n stort óf 'n bad. Die kamers is ook toegerus met 'n TV met DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en gratis WiFi.
Die lodge is gerieflik geleë naby en op pad na sommige van Mpumalanga se mees gesogte besienswaardighede. Dit sluit in die Graskop Gorge Lift, Three Rondavels, Bourke's Luck Potholes, God's Window, Pilgrim's Rest, The Pinnacle, en Blyde Canyon, wat die derde grootste canyon ter wêreld is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Stand 15 Lebidike Road, Madiseng, 1150, Limpopo
Sien meer verblyf in
Limpopo- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stand 15 Lebidike Road, Madiseng, 1150, Limpopo