Mattaniah Akkommodasie
Beskrywing
Dié klein luukse eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n slaapbank is in die leefarea beskikbaar. Die badkamer het 'n stort en toilet. Die kombuis is met 'n lugbraaier, tweeplaatstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder kan gaste in die sitarea voor die slim-TV met die Openview ontspan. Dié area lei na 'n grasperk met 'n mooi see-uitsig. 'n Skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die eenhede kan slegs 3 volwassenes, of 2 volwassenes en 2 kinders huisves. Let daarop dat die derde volwassene ekstra per aand betaal.
Slegs die aangewese aantal gaste word op die perseel toegelaat, geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
'n Skoonmaakdiens op versoek beskikbaar teen 'n addisionele koste.
Let asb. dat die perseel troeteldiervriendelik is en daar ook ander diere op die perseel is.
Honde is welkom indien daar vooraf gereël word en as die hond teen vlooie en bosluise ingeënt is.
Linne word voorsien indien gaste se honde nie hare verloor nie, anders moet gaste hul eie linne voorsien.
Harde musiek, geraas of partytjies word nie toegelaat nie.
Let asb. dat ons beleid is dat gaste nie die sleutels gaan kry tensy die breekskadedeposito in ons rekening wys nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea vir 2 volwassene of 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder kan gaste in die sitarea voor die slim-TV met sekere DStv-kanale ontspan. Dié area lei na 'n tuintjie met 'n gedeeltelike see-uitsig. 'n Skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die eenhede kan slegs 3 volwassenes, of 2 volwassenes en 2 kinders huisves. Let daarop dat die derde volwassene ekstra per aand betaal.
Slegs die aangewese aantal gaste word op die perseel toegelaat, geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
'n Skoonmaakdiens op versoek beskikbaar teen 'n addisionele koste.
Let asb. dat die perseel troeteldiervriendelik is en daar ook ander diere op die perseel is.
Honde is welkom indien daar vooraf gereël word en as die hond teen vlooie en bosluise ingeënt is.
Linne word voorsien indien gaste se honde nie hare verloor nie, anders moet gaste hul eie linne voorsien.
Harde musiek, geraas of partytjies word nie toegelaat nie.
Let asb. dat ons beleid is dat gaste nie die sleutels gaan kry tensy die breekskadedeposito in ons rekening wys nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 'n badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n driekwartbed in die sitarea vir 1 volwassene of 2 kinders. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder kan gaste in die sitarea voor die slim-TV ontspan. Dié area lei na 'n balkon met 'n afdak asook 'n see-uitsig. 'n Skoonmaakdiens is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die eenhede kan slegs 3 volwassenes, of 2 volwassenes en 2 kinders huisves. Let daarop dat die derde volwassene ekstra per aand betaal.
Slegs die aangewese aantal gaste word op die perseel toegelaat, geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
'n Skoonmaakdiens op versoek beskikbaar teen 'n addisionele koste.
Let asb. dat die perseel troeteldiervriendelik is en daar ook ander diere op die perseel is.
Honde is welkom indien daar vooraf gereël word en as die hond teen vlooie en bosluise ingeënt is.
Linne word voorsien indien gaste se honde nie hare verloor nie, anders moet gaste hul eie linne voorsien.
Harde musiek, geraas of partytjies word nie toegelaat nie.
Let asb. dat ons beleid is dat gaste nie die sleutels gaan kry tensy die breekskadedeposito in ons rekening wys nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 7, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang