Mattaniah Akkommodasie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wilna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Dewald L - Apr 2024
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Mattaniah Akkommodasie se terugvoer
Dit was heerlik om julle as gaste te kon huisves.
Jacobus B - Okt 2023
Algehele gradering
Great view. Friendly hosts. The best place to stay.
Dirk L - Aug 2023
Algehele gradering
Het baie lekker gebly. Diere vriendelik.
Francois N - Jan 2024
Algehele gradering
Altyd lekker by die see.
Monique H - Jul 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en veilig.
Kallie K - Jul 2023
Algehele gradering
Beste plek waar ons ooit gebly het in KZN.
Dirk N - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig met die geruis van die see in die agtergrond.
Maryna V - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Mary J - Apr 2023
Algehele gradering
A perfect place for a weekend away.
Jan B - Feb 2023
Algehele gradering
Awesome.
Mattaniah Akkommodasie se terugvoer
Dit was heerlik om julle te kon huisves. Sien uit na julle volgende kuiertjie.
Wikus K - Jan 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker, die see-uitsig was definitief 'n baie groot pluspunt!
Mattaniah Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering. Ons is bly julle het die vakansie geniet. Groete
Yolande D - Okt 2023
Algehele gradering
Saligheid vir die siel.
Willie B - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker rustige, veilige verblyf.
Lea K - Aug 2023
Algehele gradering
It was nice and comfortable.
Nicolene M - Jun 2023
Algehele gradering
Alles was goed en lekker. Rustig en privaat. Goed toegerus. Veilig en naby see met mooi uitsig.
Margaret G - Mei 2023
Algehele gradering
Very peaceful and clean.
Mattaniah Akkommodasie se terugvoer
Thanks for the review. Be blessed. John and Wilna
Zerilda V - Des 2022
Algehele gradering
Beste plek om te rus!
Mattaniah Akkommodasie se terugvoer
Dit was aangenaam om julle te kon huisves. Baie dankie vir die mooi resensie.
Lall S - Jul 2022
Algehele gradering
Awesome hosts and well serviced apartment.
Roger F - Apr 2022
Algehele gradering
Very pleasant.
Mattaniah Akkommodasie se terugvoer
Hi Roger,
Thank you for the rating. Be blessed.
Lize K - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik naby aan die strand en winkels geleë.
Mattaniah Akkommodasie se terugvoer
Hi Lize
Baie dankie vir die mooi resensie, dit was 'n voorreg om julle en die woefers te kon huisves. Ons sien uit na die volgende kuiertjie.
Groete
John en Wilna
Cantelee S - Apr 2022
Algehele gradering
Ons en ons woefkinders het ons tyd by Mattaniah Akkommodasie geniet.
Mattaniah Akkommodasie se terugvoer
Hi Cantelee
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is bly julle het dit geniet.
Mooi bly
Wilna
Geraldine L - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gasvry, baie welkom laat voel.
Mattaniah Akkommodasie se terugvoer
Hi Geraldine
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle en jul Woefers te kon huisves.
Groete
Anne C - Feb 2022
Algehele gradering
I needed a reasonably priced place for a month. Mattaniah was in the ideal location.
Mattaniah Akkommodasie se terugvoer
Hi Anne, we are glad you are satisfied with our accommodation. We are looking forward for your return.
Adriaan V - Feb 2022
Algehele gradering
Rus en Vrede.
Lees meerMattaniah Akkommodasie se terugvoer
Adriaan, dit was 'n voorreg om julle gasheer en gasvrou te kon wees. Baie dankie vir die mooi resensie, ons is dankbaar julle het dit geniet. Dit is wat ons gelukkig maak... gelukkige gaste. Tot weersiens.
Liefie G - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike skoon en netjiese woonstel met heerlike see-uitsig.
Mattaniah Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir die terug voer, ons is dankbaar julle het dit geniet.
Marina R - Jul 2022
Algehele gradering
Baie veilig en wonderbaarlike gasvryheid.
Helena V - Jan 2022
Algehele gradering
Kan maar by die huis ook kuier voel dieselfde. Woonstel nr 2 is glad nie n vakansie eenheid nie. Eerder n oorslaapplek vir 'n nag.
Mattaniah Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, ons is jammer jy het dit nie geniet nie.
Michael V - Nov 2021
Algehele gradering
Baie gasvry, baie welkom laat voel, het moeite gedoen om ons te akkommodeer.
Mattaniah Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir julle resensie. Dit was 'n voorreg om julle en julle Woefers by ons te kon hê.
Cecil S - Okt 2021
Algehele gradering
Affordable, private, fantastic.
Mattaniah Akkommodasie se terugvoer
Thank you for your rating, it was a privilege to host you.
Melanie V - Okt 2021
Algehele gradering
Very nice and cosy flat.
Mattaniah Akkommodasie se terugvoer
Thank you for your rating, it was a privilege to host you.
Zw N - Jun 2021
Algehele gradering
Gesellig.
Mattaniah Akkommodasie se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon hê. Baie dankie vir die puik toestand wat julle die eenheid gelos het. Tot weersiens.
Shannon B - Jun 2021
Algehele gradering
We had a lovely stay at Mattaniah Akkommodasie.
Lees meerMattaniah Akkommodasie se terugvoer
It was a privilege to host Shannon and her family. Looking forward to the next visit.
Isabel V - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendlike mensies voel soos 'n huis weg van die huis af.
Mattaniah Akkommodasie se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Isabel. Dit was n voorreg om julle te kon huisves. Kan jy asb vir my laat weet wat was die probleem met die diens dat ons kan werk maak daarvan.
Geseende dag verder
Refilwe S - Sep 2021
Algehele gradering
Friendly, accommodative and warm welcoming.
Mattaniah Akkommodasie se terugvoer
It was a privilege to host your guys. We are glad you enjoyed your stay.
Be blessed.
Thea W - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig met 'n pragtige see-uitsig vanaf die balkon.
Mattaniah Akkommodasie se terugvoer
Hi Thea
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons vertrou sien jou weer.
Groete
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-weg 7, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang