Mattaniah Akkommodasie
Kry 30% af vir verblyf voor 10 Januarie 2025. Bespreekbaar tot 24 Nov 2024
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 7, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R750R525 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mattaniah Accommodation bied netjiese selfsorgverblyf in Winklespruit, net 230 m vanaf St Winifred's Strand.
Verblyf word gebied in 3 eenhede. Eenheid 1 en 2 het slaapplek vir 4 volwassenes, of 2 volwassenes en 2 kinders. Elke eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis en 'n sitarea met 'n driekwartslaapbank. Linne word voorsien, behalwe as die gas se honde hare verloor, dan moet gaste hul eie beddegoed saambring.
Die kombuise is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea voor die slim-TV ontspan.
Eenheid 3 is slegs geskik vir 2 volwassenes en het 'n dubbelbed en badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n slim-TV met 'n Openview, tweeplaatstoof, asook 'n mikrogolfoond met 'n lugbraaier en yskas.
Winklespruit Beach is beveilig teen haaie en is 'n gewilde swem- en branderplankry-strand.
Gaste kan ook die Galleria Mall met verskeie winkels en restaurante besoek wat net 9,5 km ver is.
Let asb. dat hierdie verblyf troeteldiervriendelik is en dat daar ook ander diere op die perseel is.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wilna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kusweg 7, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mattaniah Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Winklespruit Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 7, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang