Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mattaniah Akkommodasie

Spesiale Aanbod

Ontvang 'n gratis ruiker, sjokolade en alkoholvrye vonkelwyn (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Feb 2025 tot 16 Feb 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 7, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 R525 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mattaniah Accommodation bied netjiese selfsorgverblyf in Winklespruit, net 230 m vanaf St Winifred's Strand.

Verblyf word gebied in 3 eenhede. Eenheid 1 en 2 het slaapplek vir 4 volwassenes, of 2 volwassenes en 2 kinders. Elke eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis en 'n sitarea met 'n driekwartslaapbank. Linne word voorsien, behalwe as die gas se honde hare verloor, dan moet gaste hul eie beddegoed saambring.

Die kombuise is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan in die sitarea voor die slim-TV ontspan.

Eenheid 3 is slegs geskik vir 2 volwassenes en het 'n dubbelbed en badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n slim-TV met 'n Openview, tweeplaatstoof, asook 'n mikrogolfoond met 'n lugbraaier en yskas.

Winklespruit Beach is beveilig teen haaie en is 'n gewilde swem- en branderplankry-strand.

Gaste kan ook die Galleria Mall met verskeie winkels en restaurante besoek wat net 9,5 km ver is.

Let asb. dat hierdie verblyf troeteldiervriendelik is en dat daar ook ander diere op die perseel is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Dewald L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie baie lekker. Ongelooflik lekker en die woefkind het baie nuwe maaitjies gemaak.
Apr 2024
Jacobus B
Saam met lewensmaat
5.0
Great view. Friendly hosts. The best place to stay. We had a pleasant stay with a beautiful view and a good night's sleep on a comforta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Dirk L
Saam met lewensmaat
5.0
Het baie lekker gebly. Diere vriendelik. Eenheid no 2 is pragtig. Baie netjies en baie skoon. Ons het baie lekker gebly. Rustig met die see as agtergr...
Sien meer
Aug 2023
Monique H
5.0
Ongelooflik lekker en veilig. Sien sterre.
Jul 2023
Kallie K
Saam met lewensmaat
5.0
Beste plek waar ons ooit gebly het in KZN. Wilna en John is die vriendelikste mense wat ons in 'n lang tyd ontmoet het. Hul laat mens dadelik tuis voe...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kusweg 7, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mattaniah Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R 750 R 525
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R 750 R 525
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 7, Winklespruit, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc050478aee069737180bf8230ba4172c552edd46942c723ed90e7ea8381e8054610e2ffca025d87f5e3e63b5629a91cc06dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R525 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 7 Beach Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.094356638606 30.860131532865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang