Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mattanu Private Game Reserve

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Mattanu Private Game Reserve
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.7/5
Burgert E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burgert E

Baie lekker en rustig.

Top diens! Wildbesigtingsritte was uitstekend. Eienaar se plant- en dierkennis is seker van die hoogste in Suid-Afrika. Dit was 'n voorreg om deur hom op wildritte te kon deelneem.

Ryno J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryno J

Ongelooflike ervaring, vriendelike diens.

Eenhede baie privaat, goed toegerus, skoon en netjies. Uitsonderlike kos en diens. Sal beslis aanbeveel.

Elize V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elize V

Rustig en gemaklik.

Ons het in die suite gebly. Lieflik en ruim, alhoewel daar geen toilet op die boonste vloer is nie, wat eintlik die hoofslaapkamer is, wat dit baie moeilik maak vir 'n persoon om in die nag op te staan. Die prys vir "full board" is redelik hoog. Oor die algemeen baie rustig en gemaklik.

Lindie M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie M

Ideale wegbreek naweek om jou kop skoon te kry!

Heerlike ontspanne plek, nie te ver... voel asof jy baie ver van die gejaag van die lewe af is. Ideale plek om bietjie asem te skep.

Mattanu Private Game Reserve se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer jul ondersteuning.

Mattanu Private Game Reserve
Benje D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Benje D

Baie netjies en goeie diens.

Ek dink net dit was te duur.

Pieter Daniel T - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter Daniel T

Die ideale plek vir luukse "glamping".

Luukse verblyf, vriendelike personeel, ongelooflike game drives.

Marike C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marike C

Wonderlike verblyf & gasvryheid!

Mattanu Private Game Reserve bied uitstekende akkomodasie en wildritte met 'n groot verskeidenheid wild. Die personeel en eienaars is besonders gasvry & vriendelik. Dis voorwaar 'n wonderlike ervaring wat ek vir enige iemand sal aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R5 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R5 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mattanu Privaat Wildreservaat, Barkley-Wes, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f2c7aeaba57a2e00ca6bef56579269705a1ff910daeb2c28cb6f7481bc15a7454a1a47e4e67c6e1fc37992d9fb70aaa6fdc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 150 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Mattanu Private Game Reserve Barkley west 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -28.399225564273 24.477202557319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang