Matts Rest B&B of Self Catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 45
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
John Henry B - Jul 2024
Algehele gradering
Gerieflik en lekker ontbyt.
Michelle F - Apr 2024
Algehele gradering
Diens en netheid was wonderlik.
John Henry B - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik en gemaklik.
Stefan D - Sep 2024
Algehele gradering
Gesellig, rustig.
Maganathan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Very good.
Lianca V - Mrt 2023
Algehele gradering
Alhoewel ons net 1 aand oorgeslaap het, het dit aan ons verwagtinge voldoen. Gerieflik en alles wat ons nodig gehad het.
Lizel D - Mrt 2023
Algehele gradering
Plek was baie netjies en skoon.
Matts Rest B&B of Self Catering se terugvoer
Thanks to host you, Lizel. Hopefully you be back next time.
Alicia K - Mrt 2023
Algehele gradering
Dit was 'n baie aangename geleentheid.
Francois O - Mrt 2023
Algehele gradering
Goed geleë en netjies.
Johan R - Feb 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjie. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.
Alisha D - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik
Wayne V - Des 2023
Algehele gradering
Value for money.
Barry P - Aug 2023
Algehele gradering
Comfy stay close to work.
Deidre V - Mrt 2023
Algehele gradering
Het meer verwag.
Peter L - Des 2023
Algehele gradering
Terrible.
Ardelle S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gemaklik en skoon.
Matts Rest B&B of Self Catering se terugvoer
Hi Ardelle,
It is our pleasure.
Always here to assist wherever we can.
Take care,
Sharona.
Louise C - Aug 2022
Algehele gradering
Very friendly and helpful.
Matts Rest B&B of Self Catering se terugvoer
Hi Louise,
It was a pleasure hosting you. Very easy-going and friendly as well.
We look forward to hosting them again in the future and wish them the very best.
Kind regards,
Sharona.
Andre K - Jan 2022
Algehele gradering
Good guesthouse for stay-overs in the south of Pietermaritzburg.
Lees meerTina E - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Andre K - Des 2020
Algehele gradering
Netjies, gemaklik, ontbyt was eenvoudig maar lekker, lugversorgers werk goed.
Jacquelene S - Mrt 2020
Algehele gradering
Mense baie vriendelik, maar die omgewing en verblyf nie wat ek verwag het nie.
Matts Rest B&B of Self Catering se terugvoer
Hello Jacquelene,
Thank you for staying at Matt's Rest B&B. It was a pleasure hosting you. Regarding your concern for security, both our properties are secured by electronic gates and CCTV cameras with a security company patrolling the areas at all times.
With kind regards,
Sharona.
Siyabonga M - Sep 2019
Algehele gradering
I recommend them.
Marlette P - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Manie E - Feb 2019
Algehele gradering
Awesome - baie gerieflik en goeie waarde vir geld.
Matts Rest B&B of Self Catering se terugvoer
Thank you for your lovely review and hope to see you again soon.
Jonathan S - Aug 2019
Algehele gradering
Was very nice, room large and comfy, good breakfast.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was baie lekker, kamer groot en gemaklik, lekker ontbyt.
Afgesien van die ligging, 'n entjie buite die stad, was alles ander goed.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Matts Rest B&B of Self Catering se terugvoer
Thanks Jonathan we happy to hear that,hope we will see you next time.
Kind regards
Mattsrest Staff.
Michele B - Mei 2019
Algehele gradering
Great place, very friendly and accommodating staff.
Matts Rest B&B of Self Catering se terugvoer
Michelle
Thank you for the complement we appreciate it .
Mattrest Staff
Marius N - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker huislike atmosfeer.
Matts Rest B&B of Self Catering se terugvoer
Dear Guest, Thank you for your stay with us at Matt’s Rest B&B We were pleased to note that you appreciated the Food & Services of our B&B, we hope to welcome you back again in the near future.
Sincerely,
The Matts Rest Team
Anli C - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelike en goeie waarde vir geld.
Anri D - Mrt 2018
Algehele gradering
Very pleasant stay. Thank you very much!
Leon J - Mei 2018
Algehele gradering
Baie netjiese plekkie, mense vriendelik en profesioneel.
Liezel J - Okt 2017
Algehele gradering
Friendly modern and clean.
Annerie T - Okt 2017
Algehele gradering
Baie gerieflike kamers en lekker kos.
Mari-anna K - Jul 2017
Algehele gradering
Hulle doen baie baie moeite om jou lekker te laat bly!
Vera B - Mei 2017
Algehele gradering
Kamers is baie netjies en ontbyt heerlik.
Carin M - Jul 2016
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Chris V - Mei 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Jacques R - Jun 2015
Algehele gradering
Vyfster!
Vida M - Jul 2015
Algehele gradering
Genotvol.
Bronwyn S - Nov 2015
Algehele gradering
What a lovely place to stay - I'll be back!
Jan O - Apr 2015
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Lyndi B - Feb 2014
Algehele gradering
Was a lovely stay,
Melanie V - Des 2014
Algehele gradering
Nie heeltemal wat ek verwag het nie.
Thuli M - Des 2013
Algehele gradering
Great
Mpho M - Jun 2013
Algehele gradering
Home away from home. Cosy and clean
Natasha R - Mei 2013
Algehele gradering
It was lovely - we really enjoyed it, will definitely go back again.
- Kapasiteit: 29 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dennis-weg 11, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang