Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matts Rest B&B of Self Catering

  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennis-weg 11, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R995 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Matt's Rest B&B word besit en bestuur deur Grant en Rita Urquhart. Jy kan uitsien na 'n hartlike verwelkoming en uitstekende gasvryheid wat jou verblyf by ons nog meer gerieflik en onvergeetlik sal maak. Dit is in Hayfields, Pietermaritzburg geleë en die ligging is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en sportkykers wat kort- en langtermynverblyf soek.

Die verblyf bied slaapplek vir 30 gaste in B&B-eenhede of selfsorgwoonstelle wat almal hul eie privaat ingange en genoeg veilige parkeerplek van die straat af bied. Al ons kamers het lugversorging, verwarmers, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassies, DStv-hotelpakket en 'n mikrogolfoond op versoek. Dit bied die perfekte balans tussen 'n sakereis en vakansieverblyf. Geniet 'n heerlike doutrapper-ontbyt van 07:00 tot 09:00 op ons groot dek wat oor die swembad uitkyk.

Matt's Rest B&B is ideaal en sentraal geleë met maklike toegang tot die N3 Mkondeni Industriële Area met al sy industriële parke. Ons is ook na aan 'n binnenshuise aksie-sport arena, Oribi Lughawe, UKZN, inkopiesentrums soos Cascades, die bergfietspark en -roetes, Liberty Mall, Royal Show Grounds, die middestad van Pietermaritzburg, skole, hospitale en Victoria Office Park.

Matt's Rest B&B is kindervriendelik, maar ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie. Al die vernaamste kredietkaarte word aanvaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
John Henry B
Besigheidsreis
5.0
Gerieflik en lekker ontbyt. Baie lekker gastehuis, vriendelike werkers, baie netjies en skoon.
Jul 2024
Michelle F
Saam met vriende
5.0
Diens en netheid was wonderlik. Ons het heerlik gebly.
Apr 2024
John Henry B
5.0
Gerieflik en gemaklik. Die gasvrou was baie professioneel en behulpsaam het besluit om nog 'n paar aande te bly, die ontbyt was besonders lekker en an...
Sien meer
Aug 2023
Lianca V
Gesin met tieners
5.0
Alhoewel ons net 1 aand oorgeslaap het, het dit aan ons verwagtinge voldoen. Gerieflik en alles wat ons nodig gehad het. Heerlike plek, veral vir groe...
Sien meer
Mrt 2023
Lizel D
Gesin met tieners
5.0
Plek was baie netjies en skoon. Hulle was ook behulpsaam dat ons al teen 06:00 die oggend kon ontbyt eet.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Dennis-weg 11, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Matts Rest B&B of Self Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R995
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennis-weg 11, Hayfields, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAajKz34DYoCqHmxD3uGoeUeNU7QDWP8IKNYBFbAGy5BkEme7HIQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 11 Dennis Road Hayfields 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.636323527734 30.424536763229

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang