Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matty Roux Selfsorg Akkommodasie

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Lizelle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Rustige, skoon plek, baie gemaklik. Heerlike blyplek en vriendelike gasvrou. Sal enige dag aanbeveel en beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Matty Roux Selfsorg Akkommodasie
Baie dankie. Enige tyd weer welkom.

Christel Z
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Pragtige gasvrou en gasheer. Was baie lekker. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Matty Roux Selfsorg Akkommodasie
Was aangenaam om jou te ontvang Christel.

Martie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Was 'n lekker ontspanne verblyf. Ons sal vir seker weer gebruik maak van die plekkie. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Ruim eenheid, mooi skoon en goed toegerus. Baie veilige verblyf en parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan N
Lang verblyf
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Baie lekker, rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette K
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Ons verwagtinge is oortref! Gasvrou en gasheer gaan uit hulle pad om verblyf so gerieflik en lekker as moontlik te maak. Voëlgesang is jou wekker. Boomryke tuin en area is lieflik. Winkelsentrums is gerieflik naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra J
Lang verblyf
5.0
Mei 2023

Goeie ligging en waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel. Skoon en netjies. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Daar is ook 'n kragopwekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derrick M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Heerlik! Alles was in plek, netjies, skoon en baie rustig! Veilige parkering. Ons was met ope arms ontvang!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Matty Roux Selfsorg Akkommodasie
Baie dankie dat julle so gaaf is. Enige tyd weer welkom. LekkeSlaap bo.

Marius S
Kort verblyf
4.8
Feb 2023

Ongelooflike mense. Baie goeie mense. Was basiese geriewe, maar 100%.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alize B
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Zeer aangenaam verblijf. De lieve hondjes en katten. De lieve eigenaars. De service. Water, koffie en thee. Vlakbij het shoppingcenter. BBQ. Veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Matty Roux Selfsorg Akkommodasie
Wat 'n dierbare gas en so positief. Ons mis haar. Alles van die heel, heel beste vir die toekoms.

Theunis B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2022

Perfek vir my in menigte opsigte. Was baie vriendelik ontvang en Elsa was beslis baie behulpsaam en besorg oor my welstand. Perfek geleë vir besigheid, inkopies en baie gesellige plekke rondom as ek nie lus was om iets te maak vir ete nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joycelaan 153, Magalieskruin, Pretoria, 0150, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b16d8ecb39f6c50175b870447becaf0f8fa6117145f61f41f324a4937c7eb3884b43273b7ee1ec429ee7b2354a74b4bb842?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 153 Joyce Avenue Magalieskruin 0150 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.688187722005 28.235852391992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang