Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matty Roux Selfsorg Akkommodasie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joycelaan 153, Magalieskruin, Pretoria, 0150, Gauteng
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Matty Roux Selfsorg Akkommodasie bied gerieflike selfsorgverblyf in Magalieskruin.

Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied wat slaapplek het vir 2 tot 4 gaste. Woonstel 1 op die grondverdieping is ideaal vir ’n paartjie of ’n gesin van 3. Dit het ’n slaapkamer met ’n dubbelbed, ’n privaat badkamer en ’n oopplan-kombuis en -leefarea.

Woonstel 2 is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eenheid het gerieflike beddens, ’n en suite-badkamer, ’n kombuis en ’n sitarea.

Die kombuise is elk met ’n yskas, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Elke eenheid het ’n TV met sekere DStv-kanale. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Gaste kan in die tuin ontspan of in die gemeenskaplike swembad afkoel. Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel saam met hul troeteldiere woon.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Christel Z
5.0
Pragtige gasvrou en gasheer. Was baie lekker. Sal weer gaan.
Jun 2024
Martie J
Saam met lewensmaat
5.0
Was 'n lekker ontspanne verblyf. Ons sal vir seker weer gebruik maak van die plekkie. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Ruim eenheid, mooi skoon ...
Sien meer
Mei 2024
Tiaan N
5.0
Baie lekker. Baie lekker, rustige area.
Mrt 2024
Yvette K
Besigheidsreis
5.0
Ons verwagtinge is oortref! Gasvrou en gasheer gaan uit hulle pad om verblyf so gerieflik en lekker as moontlik te maak. Voëlgesang is jou wekker. Boo...
Sien meer
Okt 2023
Sandra J
5.0
Goeie ligging en waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel. Skoon en netjies. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Daar is ook 'n kragopwekker.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Joycelaan 153, Magalieskruin, Pretoria, 0150, Gauteng
  • Gaste dink Matty Roux Selfsorg Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joycelaan 153, Magalieskruin, Pretoria, 0150, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b16d8ecb39f6c50175b870447becaf0f8fa6117145f61f41f324a4937c7eb3884b43273b7ee1ec429ee7b2354a74b4bb842?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 153 Joyce Avenue Magalieskruin 0150 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.688187722005 28.235852391992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang