Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Matumi Golf Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.6
Megun B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Netjiese geriewe & baie veilige plek. Ons het ons tyd by Matumi Golf Lodge baie geniet. Baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chene N
1 nag Saam met vriende
4.4
Nov 2023

Baie lekker, ons sal weer daar oor slaap vir 'n aand. Ons het baie lekker gebly. Die kamers was baie netjies en skoon. Die gastehuis onder was bietjie deurmekaar met kinderspeelgoed ens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
2.8
Jun 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Sarita C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2018

Alles was uitstekend. Ons sal enige tyd weer by Matumi Golf Lodge bly. Dis veilig, netjies, skoon en baie rustig. Die ontbyt was heerlik! So jammer ons kon nie langer buite op die stoep sit en die mooi, rustige omgewing geniet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Rustig in die natuur. Baie gerieflike, goed toegeruste lodge. Vriendelike diens van John en sy span. Sal weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Matumi Golf Lodge
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Matumi Golf Lodge sien uit na julle volgende besoek.

Sarita C
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2018

Alles was uitstekend. Mooi, rustig, skoon, veilig en gerieflik! Ons het heerlik gekuier. Voel of dit jou eie huis is. Rustig en stil op die stoep met die uitsig oor die golfbaan. Sal enige tyd weer daar bly. Kan dit absoluut aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2018

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Etienne
Matumi Golf Lodge
Good morning, Thank you for the review, we greatly appreciate it. Hope to see you again soon. Kind Regards Matumi Golf Lodge

Rita G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2015

Netjies, skoon, vriendelike personeel, pragtige gholflandgoed en baie veilig. Ons het slegs een nag by Matumi oorgebly. Ons is baie vriendelik verwelkom. Kamers is mooi en netjies. Pragtig uitsig. Baie mooi en veilige landgoed. Ons het ons nag se verblyf baie geniet. Ontbyt was heerlik, maar het nie veel opsies gehad wat vrugte, koue vleis, kaas ens. aanbetref nie. Die warm ontbyt was wel heerlik. Ek sal voorstel daar word net bietjie meer aandag gegee aan die res van die ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R960
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R960
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Singarylaan 5, Matumi Landgoed, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlNzhkNDdkLTA5M2UtNDAyZC1hMjgwLWE4N2YzNmYwNzE3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 5 Singa Drive Matumi Estate 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.480166666667 31.003138888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang