Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mauritz Kaya

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Susan W
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Very nice. Lovely hosts. Very nice and beautiful coast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
De Lint
Mauritz Kaya
Dankie, Susan! Kom kuier gerus weer by ons kaya.

Attel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Lekker vir 'n kort besoek. Bietjie min spasie vir 'n langer bly. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
De Lint
Mauritz Kaya
Baie dankie dat julle kom kuier het by ons Kaya! Julle is altyd welkom!

Henriette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Baie geniet. Klein, maar 'n tafeltjie met stoele sal beter wees. Nou geen tafel nie en slegs een stoel en skinkborde vir eetgerief, en die bed moet gebruik word om op te sit. Tafeltjie buite kan meer aantreklik gemaak word. Wind is soms lastig en kan nie buite geëet word nie. Die groot hangkas kan die helfte kleiner gemaak word om meer plek te maak vir 'n eethoekie. Die braaigeriewe is ook nie gerieflik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
De Lint
Mauritz Kaya
Baie dankie vir voorstelle, Henriette Stassen. Ons neem dit ter harte. Ons is reeds geruime tyd besig met beplanning om die eenheid op te gradeer, ons wag vir finale bouplanne, wat ook 'n binne braai insluit.

Miemie L
Kort verblyf
4.2
Aug 2023

Heerlik geleë met gawe gasvrou en gasheer. Mauritz Kaya is perfek vir iemand wat bietjie wil afskakel. Gerieflik met genoeg WiFi en alles om aan jou behoeftes te voorsien.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
De Lint
Mauritz Kaya
Baie dankie Miemie dat jy by ons Kaya gekuier het, ons het dit Baie geniet.

Marlene A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2023

Klein en kompak, maar pryse is billik en ons het dit geniet. Die wooneenheid is klein, een persoon sal meer gemaklik bly, ek kan wel voorstel dat die matras vervang word, dit is oud en vou in na die middel. Verder het ons die kuiertjie geniet en baie Jacobsbaai en omgewing inligting by ons gashere gekry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
De Lint
Mauritz Kaya
Baie dankie dat julle by ons Kaya gekuier het.

Ronell L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Netjiese, goed ingerigte woonstel. Basil en De Lint het ons vriendelik ontvang. Het uit hul pad gegaan om die verblyf vir ons aangenaam te maak. Pragtige omgewing. Lekker staproetes langs see. Het die rustigheid geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
De Lint
Mauritz Kaya
Dit was heerlik om julle hier te he by ons Kaya. Dankie vir die heerlike saam kuier!

Marie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Verfrissend en lewenslustig. Area is baie lekker rustig en stil. Baie veilige omgewing. Rusplekkie, alles wat mens nodig het. Eienaars is baie gasvry en vriendelik. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
De Lint
Mauritz Kaya
Ons is baie bly dat julle, julle kuiertjie by ons Kaya geniet het.

Alta F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2022

Rustig, netjies en uitstekend om jou baterye te laai. Net jammer Jacobsbaai het nie meer geriewe bv. restaurante ens. nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
De Lint
Mauritz Kaya
Dankie dat julle by ons Kaya gekuier het.

Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2022

Die klein plekkie het eintlik als wat mens nodig het. Die uitsig is slegs te siene vanaf die dak van die woonstel en bereikbaar deur steil trappe aan die buitekant. Dit is ook waar mens kan braai. Die wind was egter te kwaai en ons kon dit nie gebruik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
De Lint
Mauritz Kaya
Baie dankie dat julle by ons Kaya gekuier het.

Johanna J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Gerieflik, skoon en netjies, goeie posisie. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Lekker gebly, mooi area, veblyf gerieflik vir kort periodes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
De Lint
Mauritz Kaya
Baie dankie! Dit was heerlik om julle by Mauritz Kaya te hê!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

De Lint Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritzweg 17, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a409391dc277e2ce38fea40d6f87cd95eacdad9690b0a2ee4524c121d92a60eff3a02d9165ab47c36d26fabe7773c49ae45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 17 Mauritz Road Jacobs Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.974599208369 17.888384220085

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang