Mauritz Kaya
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
De Lint Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Susan W - Feb 2024
Algehele gradering
Very nice. Lovely hosts.
Mauritz Kaya se terugvoer
Dankie, Susan! Kom kuier gerus weer by ons kaya.
Attel V - Des 2023
Algehele gradering
Lekker vir 'n kort besoek. Bietjie min spasie vir 'n langer bly.
Mauritz Kaya se terugvoer
Baie dankie dat julle kom kuier het by ons Kaya! Julle is altyd welkom!
Henriette S - Feb 2024
Algehele gradering
Baie geniet.
Mauritz Kaya se terugvoer
Baie dankie vir voorstelle, Henriette Stassen. Ons neem dit ter harte. Ons is reeds geruime tyd besig met beplanning om die eenheid op te gradeer, ons wag vir finale bouplanne, wat ook 'n binne braai insluit.
Miemie L - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlik geleë met gawe gasvrou en gasheer.
Mauritz Kaya se terugvoer
Baie dankie Miemie dat jy by ons Kaya gekuier het, ons het dit Baie geniet.
Marlene A - Jan 2023
Algehele gradering
Klein en kompak, maar pryse is billik en ons het dit geniet.
Mauritz Kaya se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons Kaya gekuier het.
Ronell L - Mei 2022
Algehele gradering
Netjiese, goed ingerigte woonstel.
Mauritz Kaya se terugvoer
Dit was heerlik om julle hier te he by ons Kaya. Dankie vir die heerlike saam kuier!
Marie T - Mei 2022
Algehele gradering
Verfrissend en lewenslustig.
Mauritz Kaya se terugvoer
Ons is baie bly dat julle, julle kuiertjie by ons Kaya geniet het.
Alta F - Jun 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies en uitstekend om jou baterye te laai.
Mauritz Kaya se terugvoer
Dankie dat julle by ons Kaya gekuier het.
Marie V - Okt 2022
Algehele gradering
Die klein plekkie het eintlik als wat mens nodig het.
Mauritz Kaya se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons Kaya gekuier het.
Johanna J - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies, goeie posisie. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam.
Mauritz Kaya se terugvoer
Baie dankie! Dit was heerlik om julle by Mauritz Kaya te hê!
Ingrid D - Des 2021
Algehele gradering
Perfek vir 'n enkelreisiger vir 'n paar dae.
Mauritz Kaya se terugvoer
Baie dankie, Ingrid.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mauritzweg 17, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang