Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mautanrho Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Amanda K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Eerlik, besonder verfrissend en genotvol. Kon nie wens vir 'n skoner netjieser kamer nie. Denis was werklik 'n besondere mens, gasvry, vriendelik en aangename kuier en gesels. Vertrou ons sal weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denis
Mautanrho Guest House
Vreeslik baie dankie. Dit is my passie, en na 50 jaar in die hospitality bedryf, ek probeer om alles te doen en my gaste tevrede te stel. Julle was manlike mense om te host, gedurende jou kuier.

Peter S
1 nag
4.2
Feb 2023

Quite place, good for sleep over and move on. The manager Dennis is a nice guy, easy to talk to and knows the history of the village.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Denis
Mautanrho Guest House
Many thanks Peter. Hope to see you again on your travels back and forth to the university in PE.

Rick E
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2023

Pleasant and comfortable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Denis
Mautanrho Guest House
Hi Rick, thank you for your great review. It is much appreciated. I trust and hope you have a great 2023. Hope you see you guys again when passing through. Stay well.

Corli R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Outydse sjarme. Pragtige, ou huis met 'n groot stoep wat uitkyk op die ou plein. Eienaar is 'n geskiedkundige met wêreldwye ervaring. Sal definitief weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Had a very good travel stay over and slept surprisingly well. We had a very comfortable stay over for the night. It was ideal to stop over there. I was impressed with the friendliness and homeliness of the guesthouse owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Callie L
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Des 2021

Baie lekker, maar ligging nie goed. Die krag was af en daar was nie water toe ons daar aankom nie. Die gastehuis beskik nie oor die nodige voorsiening vir so 'n situasie nie, menende geen generator of watertenk nie. Gasheer was wel baie vriendelik en behulpsaam onder die omstandighede. Ek is nie finansieel tegemoet gekom ten spyte van die ongerief waaraan ons blootgestel is nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Fritz W
1 nag Saam met vriende
2.4
Sep 2021

Really enjoyed the host, but leaves a lot to be desired. Shower is not working. No bedside cupboard to have water and cell phones handy. No WiFi, limited DStv and channels need to be changed in lounge. Premises is not very clean. Lime-scaled kettle in bedroom with no alternative. Parking is a very tight squeeze. Not value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Thulani F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2020

Safe, clean and quiet place to sleep after a long day of work. The host was welcoming, friendly and communicated with us throughout the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denis
Mautanrho Guest House
Thank you for your great review. We try our best to make everyone welcome.

Lourens J
1 nag
5.0
Sep 2020

Vriendelik, gasvry en lekker kos. Huislike atmosfeer vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denis
Mautanrho Guest House
Baie dankie, ons probeer. Dis altyd lekker om gaste soos julle te vermaak.

Shane A
1 nag
5.0
Aug 2020

Excellent place. A beautiful place with all the nostalgia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Denis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Kruger Straat, Steynsburg, 5920, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2MjE1ZTRhLWFmYmQtNDBmZC1iZmVlLWNjNTQ0ZTg5ODlkNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 12 Kruger Street Steynsburg 5920 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.296243574397 25.826172865082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang