Maweni Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maweni Lodge, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Maweni Lodge skuil tussen berge en is 25 km vanaf Queenstown in die Oos-Kaap. Die lodge lok menige gas met sy rustigheid, uitsigte en tuisgekookte maaltye. Dié verblyf is veral geskik vir groepe of gesinne wat doendinge soos voëlkyk, wildkyk, voetslaan en visvang geniet.
Daar is 5 individuele grasdak- en klip-chalets. Elke chalet is elegant gemeubileer en het slaapplek vir 2 gaste. Die chalets het ook TV's, yskassies en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is elektriese komberse en olieverwarmers vir ysige winternagte. Elke chalet het ook sy eie stoep met 'n tafel en stoele, en word daagliks skoongemaak.
Die hooflodge het 'n gerieflike sitkamer, eetarea, ruim kroeg, gesellige stoep, swembad en heerlike tuin om in te ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Maweni Lodge, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maweni Lodge, Queenstown, 5320, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang