Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mawusi Bush Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Faans V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Uitstekend. Meer as wat ek verwag het. Cathy en Rodney het my baie gasvry ontvang. Die kamer, beddegoed en handdoeke was skoon en baie netjies. Pragtige bosveldomgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathy
Mawusi Bush Lodge
Baie dankie

Annelize E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2022

Baie mooi, stil en vriendelike mense. Dis regtig waarde vir geld, baie mooi en rustig, sal enige tyd weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathy
Mawusi Bush Lodge
Baie dankie.

Alida C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Alles baie mooi en netjies. Ons het dame wat ons ontvang het gevra of braaier buite gas was. Sy het bevestiging gegee. Dit was toe nie gas nie. Gelukkig kon ons nog ry om houtskool te gaan kry. Dit is die enigste kritiek. Verder alles baie lekker en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathy
Mawusi Bush Lodge
Baie dankie.

Fred B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Wat 'n wonderlike en rustige ervaring in die bos. Ons het aanvanklik beplan om net 'n paar dae in Hoedspruit deur te bring, maar toe ek vir Mawusi Lodge raakgelees het was die besluit maklik en het ons sommer 10 dae gebly. Rod en Cathy is perfekte gashere en maak seker dat alles in orde is terwyl Mogau alles netjies hou. Die kombuis is baie goed ingerig en die lugverkoeling hou die hitte uit. Die rustige omgewing het al die spoke van 2020 verdryf, en tussen die njalas en vlakvarke by die watergat en geroep van die hiëna het 'n kalmte oor ons gespoel. Daar is ook heelwat om te doen in die omgewing en Rod kan vir julle aanbevelings en besprekings doen. Ons kan beslis Mawusi Lodge aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathy
Mawusi Bush Lodge
Hi Fred. Thank you for the beautiful review. Cathy and I enjoyed hosting you so much. You will remain in our memories forever. We look forward to welcoming you again in the future. Very best regards Rodney

Morne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2021

Mawusi is fantasties! Mawusi is baie privaat en beslis waarde vir geld. Die ontvangs was baie warm! Ons het dit vreeslik baie geniet en sal beslis weer van hulle gebruik maak in die toekoms!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cathy
Mawusi Bush Lodge
Baie dankie.

Xiluva M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2020

It was awesome. We enjoyed our stay with my friends and wouldn't mind to recommend friends and family to Mawusi Bush lodge. The house is clean and it feels like home away from home. The owners are nice and welcoming. Actually they are from heaven. I wouldn't mind to visit again in future. Mawusi is the best of them all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathy
Mawusi Bush Lodge
Hi Xiluva Thank you for your wonderful review. Cathy and I really enjoyed hosting you and we hope to see you again soon. Best regards Rodney

Laetitia And Des D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Heerlik. Sal aanbeveel, rustig, netjies, fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathy
Mawusi Bush Lodge
Hi Laetitia, Baie dankie. Ons is bly dat julle dit geniet het. Groete, Rodney and Cathy

Frik D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Geseënd in die skepping. Die akkomodasie is puik, skoon, netjies en mooi en baie gerieflik ingerig. Die landgoed is fantasties met verskeie kleiner wildspesies wat jou kom groet. Ons het vanaf ons stoep kameelperde, blouwildebeeste, koedoes, waterbokke, steenbokkies en vlakvarke gesien. Neushoringvoëls het in die oggende op die stoep kom kuier. Dit was werklik 'n wonderlike naweek vol wonderlike ervarings in 'n pragtige plek. Ons sal enige tyd weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathy
Mawusi Bush Lodge
Hi Frik, Dankie vir die wonderlke woorde. Ons is bly dat jy jou tyd met ons geniet het. Ons sien uit om jou binnekort weer te verwelkom. Groete, Rod en Cathy

Barbara N
1 nag
5.0
Apr 2018

Briljant! The Bushbabies Elite Lodge is 'n hoogs aanbeveelbaar! Cathy is 'n fantastiese gasvrou en Vivien wat ons ontvang het is goud werd vir die instansie. Die akkommodasie is baie goed toegerus en die netjieste, skoonste verblyf waarin ons nog tuisgegaan het. Hoedspruit Wildlife Estate is 'n pragtige, veilige uitbreiding met die gerief van die dorp op jou voorstop, maar die rustigheid van die mees afgeleë bestemming! Ek sal enige tyd hierdie billike verblyf met vrymoedigheid aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem I
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2017

Uitnemend tot in kleinste detail. Gemaklike groot kamers. Goed toegeruste kombuis. Goeie fasiliteite. Rustige veilige omgewing. Gasvryheid! Definitief die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathy
Mawusi Bush Lodge
Baie dankie. Ons is bly dat julle dit geniet het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelastraat 309, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf6ef62234983ca6d71260c7df115746b6cdc0bf7b61df264ee01528c461318a25e424c1ef86baf85a22a876c1fdb0d0cff9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 309 Maroela Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.347201711401 30.976569056511

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang