Maxi's Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Maria Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Opsomming van Resensie
Maggi R - Jun 2024
Algehele gradering
Warm, skoon, gemaklik, lekker en alles in een.
Maxi's Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi en goeie terugvoer, Maggi. Ek waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom om weer by my te kom bly.
Lamont L - Mrt 2024
Algehele gradering
Friendly hostess. Very neat.
Maxi's Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoering, Lamont. Ek waardeer dit. Alles van die beste vir jou. Hopelik sien ons mekaar weer eendag.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Condor-straat 39, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap