Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mayfair 143

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Century City Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 48

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Mayfair 143
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Venter C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venter C

Awesome.

Mayfair 143. Nethied en skoon is wat eerste die oog vang. Verskoning is wel gemaak vir die algegroei in die stort, maar dit was skoon. Ek het voorgestel dat 'n algwerende verf gebruik moet word omdat ek ook met die probleem gesit het. Die skoonmakers was elke dag daar om skoon te maak en handdoeke te vervang. Geen ongemagtigde deursoek van my besittings kon bespeur word nie. Die woonstel is goed geleë en baie veilig vir jou voertuig. Century City se sekuriteit is ook van hoogstaande gehalte. Net 'n voorstel dat daar dalk 'n ketel vir gebruik op die gasstoof aangeskaf kan word tydens Eskom se beurtkrag. Dit sal net makliker te werk as die potjie, maar koffie is gemaak kom wat wil. Regtig baie netjies en skoon en lekker rustig. Geen lawaai of raserigheid nie. Ek sal dit baie sterk kan aanbeveel.

Julian C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julian C

Gepas vir sakereis.

Veilige eenheid naby hoofroetes. Kan doen met lugversorger.

Lukas D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas D

Gerieflik en goed geleë.

Dinamiese omgewing, energiek en naby besigheids- en inkopiegeriewe.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Bank-laan 2, G19 Portofino, Island Club, Century City, Kaapstad, 7741, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARSAoZ9Y49qaKSwDfgt669a9e7Q8QwkDiBONvXCrMEDioE1jNyk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 2 North Bank Lane, G19 Portofino, Island Club Century City 7741 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.892504 18.507797

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang