Mayfair Farm Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Neil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Ruth L - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderful stay.
Jp F - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker en rustig! Baie veilig!
Mayfair Farm Cottages se terugvoer
Dankie dat julle op Mayfair kom kuier het! Ons is bly julle het dit geniet en sien uit om jou weer as 'n gas te verwelkom.
Gerrit P - Des 2023
Algehele gradering
Groot, rustig, baie mooi.
Lees meerMayfair Farm Cottages se terugvoer
Dankie dat julle Mayfair Farm Cottages gekies het vir julle kuier in Oudtshoorn. Ons is baie bly julle het dit geniet. Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit. En jammer oor die 'no parking on grass', maar as mens uit 'n 7 jaar droogte kom, is mens soos 'n hen oor haar kuikens oor enigiets wat mooi en groen is. Kom kuier gerus weer. Groete,
Neil & Helena
Zaheer B - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastic, pleasant, and restful.
Esmarie V - Jul 2024
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike bly, baie dankie! Soveel rustigheid in die natuur en tersel.
Mayfair Farm Cottages se terugvoer
Dankie dat julle by Mayfair Farm Cottages kom kuier het. Ons is baie bly julle kon ontspan en het dit geniet. Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê en ons hoop ons kan julle weer in die toekoms verwelkom.
Groete,
Neil & Helena
Marek R - Sep 2023
Algehele gradering
Ticked all our boxes: clean, very well appointed and quiet farm setting close to town.
Lees meerSarette L - Aug 2023
Algehele gradering
Heerlike blyplek.
Ludolf O - Jul 2023
Algehele gradering
Had a great and warm second visit to Mayfair Farm Cottages during this cold winter.
Mayfair Farm Cottages se terugvoer
Ludolf, thank you for visiting again at Mayfair Farm Cottages. We appreciate your as returning guest. Thank you also for the great review.
We look forward in welcoming you again in future.
Kind regards,
Neil & Helena
Jan D - Jul 2023
Algehele gradering
Kan dit hoogs aanbeveel!
Mayfair Farm Cottages se terugvoer
Baie dankie dat jul Mayfair Cottages gekies het vir jul besoek aan Oudtshoorn. Ons waardeer die terugvoering en is bly jul het dit geniet. Kom gerus weer.
Vriendelike groete. Neil & Helena
Hannelie S - Jun 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing in die natuur.
Mayfair Farm Cottages se terugvoer
Dit was 'n plesier om jul as gaste te hê, Hannelie. Ons is bly jul het dit geniet ten spyte van die koue & nat weer. Kom gerus weer, dit sal nog meer aangenaam wees wanneer dit son skyn! Dankie vir jul ondersteuning, ons waardeer dit en die goeie terugvoering.
Vriendelike groete.
Neil & Helena
Carika D - Des 2022
Algehele gradering
Was baie rustig en netjies, kinders het dit baie geniet.
Mayfair Farm Cottages se terugvoer
Baie dankie dat julle op Mayfair kom bly het. Ons is baie bly dat julle die kuier geniet het en sien uit om julle in die toekoms terug te verwelkom.
Demetrius V - Jul 2022
Algehele gradering
Was a great experience with the wildlife on your doorstep.
Mayfair Farm Cottages se terugvoer
Thank you for booking Mayfair Cottages for your visit to Oudtshoorn. We are delighted that you enjoyed it and appreciate the review. Please do come again.
Kind regards. Neil & Helena
Simoné V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie goee diens. Indien jy net lekker wil wegbreek en die natuur geniet, is dit die prefekte plek vir jou en jou gesin. Die cherry op die koek was om op die stoep te sit met jou koppie koffie terwyl jy die oggendson sien op kom terwyl jy na die springbokke voor jou kyk. Wow amazing.
Mayfair Farm Cottages se terugvoer
Dankie dat jy by Mayfair Cottages kom kuier het. Ons is bly jul het die rustigheid en die bokkies geniet en waardeer die terugvoering. Kom gerus weer.
Vriendelike groete. Neil & Helena
Tyrese Thea W - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasmagories!
Mayfair Farm Cottages se terugvoer
Dir was n plesier om jul as gaste te hê. Dankie dat jul Mayfair Farm Cottages gekies het as jul verblyf in Oudtshoorn. Ons is bly jul het dit geniet en waardeer die terugvoer. Kom gerus weer!
Willem C - Nov 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld, lekker rustige plaas atmosfeer met bokkies wat voor jou deur loop en wy lekker rustig van stads remoer, sal beslis weer kom gasheer en gas vrou baie vriendelikur.
Mayfair Farm Cottages se terugvoer
Dankie vir jul besoek aan Mayfair Farm Cottages. Ons is verheug dat jul dit geniet het en waardeer die terugvoering. Kom gerus weer.
Dotti H - Okt 2021
Algehele gradering
Puik x 10! Alles wat benodig word, en meer, vir 'n selfhelp eenheid.
Mayfair Farm Cottages se terugvoer
Baie dankie dat julle op Mayfair kom kuier het!
Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê en ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Joannnes J - Jun 2021
Algehele gradering
Rustige en vreedsaam, verfrissend vir siel.
Mayfair Farm Cottages se terugvoer
Dankie dat julle op Mayfair kom kuier het! Dit was 'n plesier om jul te huisves. Hoop ons kan jul weer in die toekoms hier verwelkom.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mayfair pad, Mayfair plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang