Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mayfair Farm Cottages

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mayfair pad, Mayfair plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mayfair Farm Cottages is aan die westelike oewer van die Grobbelaarsrivier, net buite Oudtshoorn. Die kothuise is op die plaas Mayfair, oorkant die rivier van die Cango Wildlife Ranch. Die grondpad van 1 km wat na Mayfair Farm lei is 'n doodloopstraat sodat geen deur-verkeer jou van die geluide van die natuur kan ontwrig nie.

Verblyf is beskikbaar in 3 losstaande kothuise 300 m van die hoofhuis af, sodat gaste privaatheid kan geniet. Die kothuise het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n kombuisie met 'n yskas, 'n oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Elke slaapkamer het lugversorging. Die kothuise is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is beskikbaar. Daar is ook draagbare braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Die ligging is ideaal vir diegene wat besienswaardighede in die Karoo wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Ruth L
5.0
Wonderful stay. We had an awesome stay in the Mayfair Family Cottage. It is spotlessly clean and has everything one needs for self-cate...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Jp F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en rustig! Baie veilig! Baie baie baie lekker gebly! Rus en vrede vir die siel!
Des 2023
Gerrit P
Saam met lewensmaat
5.0
Groot, rustig, baie mooi. Baie mooi en groot. Baie groot en alles wat jy nodig het en ekstra. Paar springbokke laat jou voel jy is in die natuur. Sent...
Sien meer
Des 2023
Marek R
Saam met vriende
5.0
Ticked all our boxes: clean, very well appointed and quiet farm setting close to town. The cottages are designed and appointed with a l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Sarette L
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike blyplek. 'n Ruim, rustige, netjiese en goed toegeruste huis. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Het heerlik gebly.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Mayfair pad, Mayfair plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mayfair Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mayfair pad, Mayfair plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4f4657d1706fa0c91837ced534acf4ebe6128840f582f0af4dce8cb236778a5b75da41f8fcdc3ad02df32ed6cc85c01a311?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Mayfair Road Mayfair Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.561337259583 22.21183052101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang