Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mayfair Farm Cottages

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mayfair pad, Mayfair plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mayfair Farm Cottages is op die westelike oewer van die Grobbelaarsrivier, net buite Oudtshoorn geleë. Die kothuise is op die plaas Mayfair, oorkant die rivier van die Cango Wildlife Ranch geleë. Die grondpad van 1 km wat na Mayfair Farm lei, is 'n doodloopstraat, so geen deurryverkeer sal jou steur om die klanke van die natuur te geniet nie.

Gerieflike verblyf word gebied in 3 alleenstaande kothuise, 300 m van die hoofplaashuis af, wat jou toelaat om privaatheid te geniet. Die kothuise het 'n oopplan-ontwerp en elkeen beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond. Elke slaapkamer is toegerus met lugversorging om af te koel of te verhit vir jou gerief. Die kothuise is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is beskikbaar. Daar is ook draagbare braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n afgeleë hek. Die ligging is ideaal vir diegene wat besienswaardighede in die Karoo wil besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 17 resensies vir Mayfair Farm Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Mayfair pad, Mayfair plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mayfair Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mayfair pad, Mayfair plaas, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4f4657d1706fa0c91837ced534acf4ebe6128840f582f0af4dce8cb236778a5b75da41f8fcdc3ad02df32ed6cc85c01a311?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Mayfair Road Mayfair Farm 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.561337259583 22.21183052101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang