Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mayfair Luxury 212

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oasis-laan, Mayfair Luxury 212, Century City, 7009, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Mayfair Luxury 212 is 'n komtemporêre selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks wat in die hartjie van Century City, naby Kaapstad se sakekern, geleë is. Dit spog met pragtige dekor en 'n uitsig oor die tuin. Hierdie is die ideale opsie vir 'n rustige wegbreek.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens. Slegs 1 van hierdie kamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede badkamer het ook 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het lugversorging en beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, koffiemasjien, skottelgoedwasser en 'n eiland met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Daar is ook 'n lessenaar en gratis WiFi is beskikbaar.

Die skuifdeure in die leefarea lei na 'n toegeboude stoep met 'n etenstafel en 'n gasbraai. Die stoep spog met stapeldeure wat ekstra vars lug kan inlaat en wat verder na 'n balkon lei.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 757

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Oasis-laan, Mayfair Luxury 212, Century City, 7009, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mayfair Luxury 212 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oasis-laan, Mayfair Luxury 212, Century City, 7009, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec4eb02eeb780131c8d4e1b27c574aeabd2b47233b0a57fc0478c839627a55278083e37118745c5d95ee54b65715260555d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Oasis Lane Mayfair Luxury 212 7009 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.888609 18.510003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang