Mayfair Luxury 212
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oasis-laan, Mayfair Luxury 212, Century City, 7009, Wes-Kaap
- Vanaf R2 090 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mayfair Luxury 212 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in 'n eietydse styl wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Century City geleë is, naby Kaapstad se sakekern. Dit spog met pragtige dekor en uitsigte oor aangelegde tuine, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n rustige wegbreek van die werklikheid.
Dié woonstel het slaapplek vir altesaam 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens; net 1 van hierdie kamers beskik egter oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Nog 'n stort is beskikbaar in die tweede badkamer. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. Daar is ook 'n koffiemasjien en 'n skottelgoedwasser beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Vir diegene wat werk wil doen, is 'n lessenaar en gratis WiFi beskikbaar.
Deur die skuifdeure is daar 'n toegeboude patio met 'n etenstafel en 'n gasbraai wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie in die aand. Hierdie patio het stapelglasdeure wat gaste kan oopmaak en vars lug kan inlaat en dit maak oop op 'n balkon.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 759
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Oasis-laan, Mayfair Luxury 212, Century City, 7009, Wes-Kaap
- Gaste dink Mayfair Luxury 212 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Century City Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oasis-laan, Mayfair Luxury 212, Century City, 7009, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang