Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mazareh Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appelstraat G19, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Mazareh Guest House is 'n selfsorghuis met pragtige tuine op die heuwels van Magoebaskloof in 'n stil, afgesonderde omgewing. Daar is 'n grondpad wat 4,5 km lank is wat na die verblyf lei.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers op die grondverdieping. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 badkamers, een met 'n bad en die ander met 'n stort, en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, veilige parkeerplek, elektriese omheining en 'n braai-area in.

Nabygeleë doendinge sluit voëlkyk, fietsry, bergfietsry, visvang en voetslaan in. Manzareh Guest House is 12 km van die dorpie Haenertsburg geleë, waar gaste winkels en restaurante sal vind.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Fari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Appelstraat G19, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Mazareh Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Appelstraat G19, Haenertsburg, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4f5ba9bf3123ce2415fb454f0d13c99a719ce7811f7eb88cd1845ad67df0be0e9a567206080cc2ff17bb36d82ccc12f3501?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 G14 Appel Road Haenertsburg 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.922950790213 30.010326057673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang