Mazunga Tented Camp
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 km vanaf die R526, Mazunga Plaasdeel 1, Gravelotte, 0895, Limpopo
- Vanaf R805 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mazunga Tented Camp bied veilige selfsorg-tentverblyf in die hartjie van die laeveld naby die Selatirivier en bied 2 tentverblyf-opsies. Dit is die ideale wegbreekplek vir enigiemand wat op soek is na 'n rustige bosveld-wegbreek, weg van die geraas van die daaglikse lewe.
Die en suite-tente met slaapplek vir 2 is ingerig met koninggrootte-beddens en vrystaande waaiers, met die badkamers met 'n toilet en stort. Die tente met slaapplek vir 4 is elk ingerig met 4 enkelbeddens met vrystaande waaiers en deel 'n gemeenskaplike badkamer met toilette, storte en wasbakke.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n yskas, 'n broodrooster, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike eetarea, kroeg en braai-areas. Wi-Fi is ook beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2 km vanaf die R526, Mazunga Plaasdeel 1, Gravelotte, 0895, Limpopo
- Gaste dink Mazunga Tented Camp het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Balule Natuurreservaat Hoedspruit Limpopo
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 km vanaf die R526, Mazunga Plaasdeel 1, Gravelotte, 0895, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang