Winks 407
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pier Place, M&B House 4de Vloer 407, , 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Winks 407 is 'n moderne ateljeewoonstel in die hartjie van Kaapstad se sakekern.
Dié kompakte woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed, 'n badkamer, kombuisie en etenstafel. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2 mense en daar is 'n platskerm-TV wat aan die muur gemonteer is. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.
Daar is ook 'n restaurant onder vir 'n vinnige ontbyt voordat jy uitgaan om te verken of na vergaderings gaan.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Pier Place, M&B House 4de Vloer 407, , 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Winks 407 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pier Place, M&B House 4de Vloer 407, , 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang