Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mbotyi River Lodge

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magwa-weg, Mbotyi, Tilongo, 4820, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mbotyi River Lodge is by die mond van die Mbotyi-rivier geleë en bied 'n ontspanne wegbreek aan paartjies of gesinne, met mooi see-, strandmeer- en rivier-uitsigte.

Verblyf is beskikbaar in kamers met slaapplek vir 2 gaste wat saam vir 'n gesin bespreek kan word. Die kamers het gemaklike dubbel- en enkelbeddens en het en suite-badkamers met storte of baddens en toilette.

Die kamers het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en yskaste. Die kamers lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die tuin, swembad en see, of die tuin, rivier en strandmeer.

Gaste kan in die welige tuin ontspan, in die swembad afkoel, 'n drankie by die gelisensieerde kroeg geniet of in die biblioteek ontspan en die pooltafel, tafelvoetbal en veerpyltjiebord geniet. Die kinderspeelarea en trampolien sal kinders vermaak.

Die lodge bied ook verskeie doendinge aan soos visvang, kanovaart, voetslaan, voëlkyk en bergfietsry, of net op die pragtige strand ontspan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sarina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Magwa-weg, Mbotyi, Tilongo, 4820, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mbotyi River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Magwa-weg, Mbotyi, Tilongo, 4820, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA638042bff25fde5281d0add0ddb2c3adfb85242b7636268edf43d06a47f5b2babe91e42413cfe0ecfff1fd954eb0c1def0f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Magwa Road Mbotyi 4820 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.4651083 29.7324137

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang