Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mbuni Bush Cottage

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 17 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volstruis-weg 1587, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R1 050 R840 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mbuni Bush Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-kothuis wat in die hartjie van die bos in Marlothpark geleë is. Gaste kan die Krugerwildtuin besoek of 'n dag in Marlothpark se reservaat, Lion Spruit, geniet.

Dié eenslaapkamerkothuis grens aan die park en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n etenstafel wat verder na 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank lei.

Die eenheid het 'n lieflike stoep met buitesitplek en 'n braai-area. Gaste kan kyk hoe die steenbokke wei en luister hoe leeus brul.

Marlothpark het 'n waterpark, verskeie restaurante, 'n winkelsentrum met 'n slagter en 'n supermark.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Mbuni Bush Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cecile Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Volstruis-weg 1587, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Mbuni Bush Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R1 050 R840
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R1 050 R840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volstruis-weg 1587, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f9b53371789bfd52fa43c9bf2aee6614e411976772b904bf8423eb45f69eca1cec779802ea95a61201351d7fae66be968dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R840 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 1587 Volstruis Road Marloth Park 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.3460713 31.7609853

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang