Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mc Kala Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Frans K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik is nie 'n beskrywing nie, want dit was heeltemal verby. Van die eerste keer wat ek met die gasheer geskakel het, is ek professioneel behandel. Met ons aankoms, wat voor 14:00 was, was ons uiters vriendelik ontvang en Charl het uit sy pad gegaan om my te help om die sleepwaentjie af te haak en te parkeer. Ons akkommodasie in kamer 9 was gereed en ons kon net intrek. Ons het heerlik oornag, want die akkommodasie is skoon en gerieflik met alles wat ons nodig gehad het. Ek sal Mc Kala enige tyd aanbeveel vir oornag akkommodasie en selfs vir groepe. Die WiFi was ook 'n plus vir ons, asook die DStv-kanale en die TV. Alhoewel ons nie die swembad gebruik het nie, was dit beskikbaar vir ons gebruik, wat beslis 'n pluspunt is. Julle is wonderlike gastehuis-eienaars en doen beslis dinge reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle N
1 nag
5.0
Jan 2025

Sal beslis weer gebruik maak van Mc Kala Guest House en aanbeveel vir familie. Beslis uitstekende waarde vir geld. Pragtige plek. Akkommodasie perfek. Gasvryheid uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trunelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gemaklik. Baie lekker gebly. Vriendelike mense en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Aangenaam. Baie lekker. Netjies en gasvrye mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oweditse Edwin G
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Super. I was so pleased with everything, and my friends were also.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Tevrede. Ja, daar was genoegsame rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Die verblyf is ideaal vir 'n oornag stop. Die verblyf was baie gerieflik en skoon. Dit was baie warm en die kinders het die swembad geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micheala B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

I would definitely book again if I travel to Kimberley. I had an amazing time. The owners were really generous and kind people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld. Dit was regtig aangenaam. Kleinkind het die swembad so geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Was lekker en kon lekker uitrus. Kamer was skoon en netjies en was reg vir ons behoefte vir 1 aand se verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William Gasson-straat 10, Labram, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkODBlZGVlLTdjNGEtNGUwZC1hZjI5LThjMGE3YTAzOTY1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 10 William Gasson Labram 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.7541 24.76349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang