Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mc Kala Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William Gasson-straat 10, Labram, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R840 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mc Kala is 'n rustige en vriendelike gastehuis wat in Kimberley geleë is, en bied maklike toegang tot winkelsentrums, hospitale, 'n lughawe en ander interessante bestemmings. Kimberley staan bekend as die "Diamantstad" van die Noord-Kaap.

Die netjiese, skoon akkommodasie verseker dat jy 'n goeie nagrus kan geniet. Elke kamer bied 'n gemaklike bed, lugversorging en 'n platskerm-TV met DStv.

Gaste het toegang tot 'n swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Micheala B
Gesin met klein kinders
5.0
I would definitely book again if I travel to Kimberley. I had an amazing time. The owners were really generous and kind people.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Rene B
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld. Dit was regtig aangenaam. Kleinkind het die swembad so geniet.
Jan 2024
Moira H
Saam met lewensmaat
5.0
The room was very comfy and the food delicious. We were only over nighting as we were en route back to Botswana.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023
Rudie J
Saam met lewensmaat
4.8
Was lekker en kon lekker uitrus. Kamer was skoon en netjies en was reg vir ons behoefte vir 1 aand se verblyf.
Mrt 2024
Loretha C
Gesin met klein kinders
4.8
Sentraal, skoon, netjies en lekker verkoeling. Baie lekker gebly, goeie diens ontvang.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • William Gasson-straat 10, Labram, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Mc Kala Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 27 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William Gasson-straat 10, Labram, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkODBlZGVlLTdjNGEtNGUwZC1hZjI5LThjMGE3YTAzOTY1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 10 William Gasson Labram 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.7541 24.76349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang