Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

McBains

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 20 resensies vir McBains
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Jimmy P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy P

Nice rustig geslaap en die personeel was amazing, kind en helpful.

Dit was asemrowend gewees, selfs die uitsig en die warm bad.

Charmaine W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine W

Awesome views.

It was very adventurous.

Xante E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xante E

Lekker batterye gelaai.

Dit was presies wat ons nodig gehad en soveel meer as wat ons verwag het. Ek was daar as enkel mamma met my dogtertjies (7 & 9) en ons het elke oomblik geniet.

Olandi H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Olandi H

Amazing, would definitely recommend.

It was absolutely lovely. A short walk down to amazing rock pools with the most beautiful views. I loved the communal kitchen/chill area, has everything you can think of with a jacuzzi and once again, a beautiful view. Cabins are cute and comfortable.

Brenda F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda F

Brief, beautiful and just what we were looking for.

Our stay was brief but very pleasant. We swam in the rock pools, used the communal kitchen for a braai, and enjoyed the hot tub. All very good. Thank you.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Rene P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene P

100% die rustigheid wat ons gesoek het.

McBains is die perfekte plek om af te skakel van die stadslewe en al sy dinge. Geen sein, maar jy het die opsie om op hulle WiFi te gaan. Mooiste uitsig vanaf jou bed. Dit was die perfekte wegbreek om net weer ons batterye te laai. Ons sal hulle definitief weer besoek!

Maryke M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryke M

Pragtige omgewing met gasvrye ontvangs.

Ons het ons tyd by McBains geniet en sal vir seker terug wees!

Judy C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Judy C

Rustig.

Sien sterre.

Stephen D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Stephen D

It was a brief stay - more of a sleepover - so I didn't get to appreciate the location. I was attacked by mosquitoes in my room so didn't sleep very well at all.

I thought it was a bit pricey for a night's stay, but the place seemed well-equipped and in a great location. I would suggest providing a mosquito net as there really were loads of mosquitoes buzzing around and I had no way of dealing with them. Perhaps a fan would be useful but with load shedding that might not be the best option.

Wian D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Wian D

Nie 'n aangename ervaring nie.

Diens is nie baie goed nie en is meer gepas vir mense wat rugsakreisigers is. Bietjie duur vir wat jy kry en het baie gesukkel om die mense in die hande te kry vir enige hulp. Baie onaangename ervaring.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Cayla V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cayla V

Beautiful place and beautiful people.

The most unreal scenery, beautiful hikes and very friendly people. Overall, an amazing experience. Wish we could have stayed longer.

Anica B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anica B

Wegbreek in die berge.

Boeke, mooiste etse en prente teen die mure, hot tub, pragtige berge en natuurskoon (ons is die aand bederf met 'n volmaan!). Kaggel, Lego wat die kinders besig gehou het vir ure, die eienaars en werkers is baie behulpsaam. Ons wil definitief weer kom en dan langer bly! Die paadjie af rivier toe is ietwat onveilig vir klein kindertjies, maar ons het later verneem daar is 'n makliker roete, maar ons het te kort gebly om meer te explore. Dalk is aanwysings of 'n inligtingstuk in die kamers oor die terrein 'n goeie idee van waar om te gaan en nie te gaan nie. Ek kon nie lekker agterkom hoe om by die wandelpaaie uit te kom nie, maar ons het in elk geval nie baie tyd gehad nie. Daar is 2 ten volle toegeruste kombuise - een buite en een binne. Ek kan net dink hoe lekker 'n mens op die dek kan kuier in die somer. Dit was heerlik knus binne die algemene bymekaarkomvertrek, sithoekies oral en 'n kaggel wat brand na donker. Dis die ideale wegbreekplek vir rugsakreisigers met gemeenskaplike kombuise en badkamers. Neem net in ag, dat as jy in een van die cabins bespreek, jy nie bang moet wees vir die donker en goggas nie en jy moet ook nie silwerskoon badkamers verwag nie - dis in die opelug!

Erika S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Natuur, rus en vrede.

Prima verblyf in ’n pragtige omgewing!

McBains se terugvoer

Baie dankie!

McBains
Louis N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis N

For the campers and carefree people a must visit.

Well located, rustic and make-do environment. Lovely walk to the rock pools below and had a lot of fun. Stunning view of the mountain with lots of trails for those so inclined. Ideal for campers and youngsters who do not mind sharing and kids running around having fun. Rooms were clean and well decorated, very homely with an artistic flair. Big family, this place is for you. Great and spacious lounge area, into art and reading, you will be right at home. However, have OCD or fastidious about clean toilets, bathrooms, kitchens and sculleries, not everyone cleans up behind themselves. Then, avoid at all costs.

Summer S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Summer S

Relaxing, beautiful and awesome service and facilities.

We loved our stay. We'd had a tough week with the Corona scare etc, so the break in the valley came at the perfect time. Our cabin was clean and comfortable, the showers were clean and we were very impressed with the kitchen and all the utensils etc. that were provided. We managed to do some astrophotography, which was a lot of fun, and enjoyed our dip in the Jacuzzi! Would love to come back and bring our family along too. Thanks McBains!

Caren W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren W

Lekker stil.

Geen selfoonsein nie.. Wonderlik.

Gerrit V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit V

Nice stay.

No adherence to any sort of Covid protocol though.

Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R301, Eerste Tol, Bainskloofpas, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhZlUMczZiBCY0edelPWZxwRFHDsPs7vTMC16j658ovOZASxFz2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Off the 301 Eerste Tol 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.616281348747 19.101139793395

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang